Uit Die Bakoond Bakkery

Uit Die Bakoond Bakkery Daaglikse varsgebakte produkte wat die smaaksintuie sal prikkel - kontak ons gerus vir die heerlikste peuselhappies en spyseniering uit die boonste rakke.

Goeie more al my vriende.  Ek gaan binnekort weer begin bak maar die keer in velddrif.  Ek het op iets afgekom wat ons o...
24/03/2026

Goeie more al my vriende. Ek gaan binnekort weer begin bak maar die keer in velddrif. Ek het op iets afgekom wat ons ou vingers of enige s***t help. Hulle se mos ouderdom is nie vir sissie nie. Minerale wat ons almal benodig. Hier is die website kyk daarna en as julle wil bestel doen gerus op die website . Al wat ek kan se dit werk.

A biotechnology brand providing high-performance transdermal skincare and ionic mineral solutions for cellular recovery and tissue health.

17/05/2021

Hiermee deel ek julle mee dat Madhies catering die winkel oorgeneem het. Ek gaan van die huis klein koekies en fudge bak. Dankie vir Elkeen se onderstening en liefde .

06/04/2021
16/03/2021
07/03/2021

Dankie vir elkeen wat ons so getrou ondersteun. Ons will graag n pad saam elkeen loop. Kom maak gerus n draai 165 highstreet langs ok mini mark worcester.

Address

165 High Street Next To OK Mini Market
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 01:00

Telephone

+27829336541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit Die Bakoond Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Uit Die Bakoond Bakkery:

Share