Edamus Let's eat

Edamus Let's eat Edamus is all about the love of food, wine, people and travel. Edamus is all about the love of food. Edamus is an exclusive catering and consulting company.

We do catering for exclusive, private and small, birthday parties and functions - also available as home chefs. We also do consulting and on site training of kitchen staff. We travel and write to let you discover the beauty in the world.

Edamus Let’s Eat is TERUG!Na ons ‘n paar maande bietjie laag gelê het en ons voete gevind het met ander nuwe avonture en...
03/04/2024

Edamus Let’s Eat is TERUG!

Na ons ‘n paar maande bietjie laag gelê het en ons voete gevind het met ander nuwe avonture en uitdagings is ons nou weer in volle swang terug!

Kontak ons gerus vir platters of enige navrae.

Jolandi
063 705 9372

23/11/2023

Lekker snack platter vir se jewellery en gin aand 👩‍🍳💎🍸

Dit was eers die woeste wind, toe die lekker reën, maar nou wag ons vir die sneeu.Ons beproef solank die lekkerste kerri...
08/07/2023

Dit was eers die woeste wind, toe die lekker reën, maar nou wag ons vir die sneeu.

Ons beproef solank die lekkerste kerrieresepte.
Wat verkies ons? naan of rotti’s?
Dan onthou ek hou haar sagte bruin hande een vir een om daardie chapatti’s vou. Sy leer ons, nie so nie maar só.

Ons kook ´n storm los, nou wag ons net dat hy breek.

Hierdie kerrie-treffer bly altyd ´n wenner; Tikka chicken met naan.

Dis die speel en beproef in die kombuis wat vir my die lekkerste is. Gister kon my proefkonyne heerlik smul aan tuisgema...
06/07/2023

Dis die speel en beproef in die kombuis wat vir my die lekkerste is.

Gister kon my proefkonyne heerlik smul aan tuisgemaakte pasta.

Ravioli gevul met maalvleis, bedien in ‘n romerige witwyn en geroosterde rooipeper sous met vars koriander.

A little something for fun.Minecraft themed pizza’s for an 8th birthday   🎈🍕
20/04/2023

A little something for fun.
Minecraft themed pizza’s for an 8th birthday 🎈🍕

Ons Valentynsdag bederf boksies was ‘n groot suskes. So lekker om te sien hoeveel kliente dit geniet het ♥️ Jy kan steed...
15/02/2023

Ons Valentynsdag bederf boksies was ‘n groot suskes.

So lekker om te sien hoeveel kliente dit geniet het ♥️

Jy kan steeds ‘n bederf boksies bestel vir jou en ‘n geliefde vir date night, mom’s night off of enige spesiale geleentheid.

R350 / boks.

♥️ Slegs 7 dae voor V A L E N T Y N S D A G ♥️Bestel jou Valentynsdag bederf boks voor die 12de Februarie.R350 per boks....
07/02/2023

♥️ Slegs 7 dae voor V A L E N T Y N S D A G ♥️

Bestel jou Valentynsdag bederf boks voor die 12de Februarie.

R350 per boks.

Bestellings by Jolandi 0637059372


‘n Pragtige mommy to be word heerlik bederf met ‘n brunch platter en ontspannende behandelings terwyl die majestieke Wor...
15/01/2023

‘n Pragtige mommy to be word heerlik bederf met ‘n brunch platter en ontspannende behandelings terwyl die majestieke Worcester berge pronk in agtergrond.

Bederf jouself of vriendinne met ‘n gesellige oggend terwyl jy peusel aan een van ons vars platters.

Loer gerus ook na




Perfekte setting vir ‘n lieflike snack platter gekombineer met ‘n gin tasting by Six Dogs Distillery tussen kollegas en ...
27/11/2022

Perfekte setting vir ‘n lieflike snack platter gekombineer met ‘n gin tasting by Six Dogs Distillery tussen kollegas en vriende vir ‘n jaareind funksie.

Aan De Doorns Winery



A breakfast affair 🌸I had the honour of catering for the lovely .ilse 50th birthday.A breakfast platter consisting of te...
23/11/2022

A breakfast affair 🌸

I had the honour of catering for the lovely .ilse 50th birthday.

A breakfast platter consisting of tea sandwiches, croissants, freshly baked scones, devilled eggs, charcuterie, variety of cheese, fresh fruit, olives and nuts.

🍒🧀🍇🥜🥖



B R E A K F A S T   P L A T T E R 🌸🥞🧇🥚🍓🥝🍇All my favourite treats on a patter!For enquiries contact Jolandi .lets.eat    ...
17/10/2022

B R E A K F A S T P L A T T E R 🌸🥞🧇🥚🍓🥝🍇

All my favourite treats on a patter!

For enquiries contact Jolandi .lets.eat



Die lekkerste werk is wanneer dit nie soos werk voel nie. Dis vir my ‘n voorreg om te kan speel, mooi maak én dan saam t...
04/08/2022

Die lekkerste werk is wanneer dit nie soos werk voel nie.
Dis vir my ‘n voorreg om te kan speel, mooi maak én dan saam te kon smul aan hierdie kleurvolle “high tea” platters.

*Komkommer, salmon & roomkaas rolletjies
*Hoender frikkadelle met ‘n basil pesto strikkie
*Vleispasteitjies
*Beet “devilled eggs”
*Aarbei & komkommer toebies met roomkaas en mint
*Aarbei & brie stokkies
*Kase, koue vleise, soutkoekies, Olyf tapenade, biltong patee, gedroogte en vars vrugte.

Wat ‘n lekker kombinasie!

Kontak my gerus vir opsies 🍓🍊🧀🥚🥖🥒

Address

De Wet Road, De Wet
Worcester
6859

Telephone

+27637059372

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edamus Let's eat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Edamus Let's eat:

Share

Category