08/01/2019
Goeie dag. Graag wil ek almal bedank vir hul getroue ondersteuning gedurende 2018. Ons sien uit daarna om die nuwe jaar saam met julle aan te pak. Ons pryslyste is beskikbaar op die webblad. www.mariaansekoffiehuis.co.za. Kontak ons gerus vir bestellings of funksies. Voorspoed aan almal!!!!!😛😛
Mariaan se Koffiehuis - Coffee Shop and Bakery in Wellington