MELKKAN

MELKKAN Plaashuis Restaurant en Musiekteater. Speelpark vir kinders, staproetes, fietse en zipliners.
(327)

Sien julle sondag.Ons doen ons gewone menue vir Vadersdag.
17/06/2026

Sien julle sondag.
Ons doen ons gewone menue vir Vadersdag.

Dankie Goudvelde . Ons kannie wag vir volgende week nie!!!!!
17/06/2026

Dankie Goudvelde .

Ons kannie wag vir volgende week nie!!!!!

17/06/2026

Melkkan Vrydagaand.

Boek jou plek vir die produksie v Jan.

Navrae 0845274699

Share ASB.....Blohm fans!!!!

16/06/2026

Daar nog baie plek beskikbaar. Daar sal Kaartjies by ingang ook beskikbaar wees.

Dankie aan elke uitstaller. Elke besoekers wat se honderde spore vandag op MELKKAN lê.Die colourful stap het geëindig in...
16/06/2026

Dankie aan elke uitstaller. Elke besoekers wat se honderde spore vandag op MELKKAN lê.

Die colourful stap het geëindig in n r**e plukkery.

Kindertjies se kunsklasse deur Megan aangebied het ook goeie aftrek gekry.

Die trekker en wa rid was vol. As ons die wa vandag kon vendusie toe vat , sou ons baie geld gemaak het. Smile......

Dankie aan my buurvrou Hanalie vir die trekker en wa en jou mooi hart altyd vir Melkkan.

Die skyfskiet was ook n sukses. Dankie Andew en klein Ben vir die aanbied daarvan. Dankie Lucian Vir die vierwiel ritte.

Dankie my span werkers, Anel en almal wat my hande gevat het vandag.

Die aartappel spudniks met verskillende vulsels was n treffer. Miskien bietjie groter volg keer.

Dit was n droom van Derek dat ons hierdie Mark so groot en suksesvol kan aanbied. En was dit sy wens dat uitstallers geleentheid moes kry om gratis uit te stal . Ek saluut sy nagedagtenis wat hy vir Melkkan agter gelaat het.

My beker loop oor van groot Genade.

Tot n volgende vakansiedag dan plaasjapie ons weer.

Wilmien

MARKDAG 16 JUNIE by MELKKAN 40 Uitstallers met elkeen hul eie unieke handewerk. Ons wag VD Goudvelders. 9 tot 4nmShare a...
16/06/2026

MARKDAG 16 JUNIE by MELKKAN

40 Uitstallers met elkeen hul eie unieke handewerk.
Ons wag VD Goudvelders.
9 tot 4nm

Share asb Vir ons
Navrae 0845174699

REELINGS VIR ONS BLOHM VERTONING VRYDAGAAND OP MELKKAN.Vertoning begin 7.30NB bring jou eie stoel!!!!Giggeltassies en ee...
15/06/2026

REELINGS VIR ONS BLOHM VERTONING VRYDAGAAND OP MELKKAN.

Vertoning begin 7.30
NB bring jou eie stoel!!!!
Giggeltassies en eetgoed is welkom.

Melkkan verkoop hamburgers R80 maar moet ASB bespreek word.

Ons SUIPKRIP IS OOP vir die wat hulle versterkings vergeet het.

Trek maar aan julle jassies. Bring jou kombersies . Maar Rock gaan ons Rock .!!!

Ons gaan vure brand orals op die terrein wat 6 uur open.

Jan bring soos gewoonlik n kunsuitstalling saam wat in die Venue uitgestal word.

PLAASJAPIE MARK MOREDankie Anita Pelser van Simply Elegance vir die sponser van ons masiewe springkasteel.Plaasjapie Mar...
15/06/2026

PLAASJAPIE MARK MORE

Dankie Anita Pelser van Simply Elegance vir die sponser van ons masiewe springkasteel.

Plaasjapie Mark open 9 uur môre oggend.

14/06/2026

Bespreek nou jou plek.

Jan Blohm ons brand al die vure.

16 Junie Dinsdag by MELKKAN Leerprodukte, pette VD manne.Wipstertyjie rokkies vir dogtertjies  en BARBIE KLERE!!!!VARS P...
14/06/2026

16 Junie Dinsdag by MELKKAN

Leerprodukte, pette VD manne.

Wipstertyjie rokkies vir dogtertjies en BARBIE KLERE!!!!

VARS PRODUKTE kaase , hamme, russions ens.

En my eie faveroute!!!!! GUMMY lekkers . Ja n stalletjie net van jelly lekkers.

Die is Melkkan se grootste Mark ooit. ALLE DANK AAN MY SKEPPER.

DANKIE ELKE UITSTALLER WAT VERTROUE IN MELKKAN SIT.

BESOEKERS bring sakke vol geld en kredietkaarte ons vat alles!!!!!

BESOEKERS KYK ASB VIR ONS PARKEER MANNE WAT JULLE GAAN HELP MET PARKEER PLEKKE.

Dis n vakansie dag so pak in julle geduld asb dit gaan baie besig wees . Julle kom om te ontspan. Ons het genoeg om kinders besig te hou.

En by restaurant wag n verassings spyskaart. Ook n eerste vir melkkan.

Markte tye 9 tot 4nm

Address

Welkom
9459

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27845174699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MELKKAN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to MELKKAN:

Share

Category