Cafe Coco

Cafe Coco Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cafe Coco, Coffee shop, President straat 40, Welkom.

13/04/2017

Ons sal gesluit wees vanaf 14 April tot en met 17 April.
Ons sal weer vol stoom aan die gang wees op 18April..
Geseënde paasfees aan elke een van ons kliënte en hulle families..
As jy reis - wees veilig..💜💙❤💛

It is not about the bunny 👯 it is about Jesus..
🐰🐰✝✝✝✝🌸🌸🌸🌸

07/04/2017

Pannekoek weer☁🌧☔💦💧

Julle ken die ritual
Kaneelsuiker pannekoek R3-50 elk

Take aways beskikbaar
Cafe Coco
056 515 1809
☕☕

04/04/2017

🇻 🇦 🇰 🇦 🇳 🇸 🇮 🇪🌞🎈🎈❕❕

& die rakke is weer Vol gestop met al julle gunstelinge ↘↘↘

✳Hot Brazilian hazelnut
✳fudge fusion
✳smoothies⤵⤵⤵
(strawberry, passion fruit,mango,mixberry ens)
✳caramel frozen cappuccino
✳Oorspronklike chai tea

En nog vele meer
Kom kuier vir ons..

☕☕

20/02/2017

Dis alweer Reën tradisie..
Kaneelsuiker pannekoeke R3-50..
Take aways beskikbaar
056 515 1809 ☕ ☔☔💧💧🌧🌧

13/02/2017

Ons word soo bederf met genadewater - soo bederf jouself - Kollegas - familie of sommer net 'n vriendin..
Pannekoek R3-50
Take aways beskikbaar
056 515 1809 ☕

08/02/2017

Special vandag..
Enige Toasted broodjie op ons spyskaart vir R25-00...

04/02/2017

Bederf bietjie jou gesin of jou vriendin vandag 4 Februarie. ..

Heerlike sny wortelkoek of Chocolate koek met 'n regular Cappuccino vir slegs net R39-00..

Ook pannekoek special R3-50 een..
Take aways beskikbaar
056 515 1809 ☕ ☕

Valentynsdag is om die draai & Cafe Coco help graag..Meer inligting oor ons piekniek maandjies of Soet-goed boks bel ger...
02/02/2017

Valentynsdag is om die draai & Cafe Coco help graag..
Meer inligting oor ons piekniek maandjies of Soet-goed boks bel gerus 056 515 1809 of 084 764 9207 of 074 2082 315

02/02/2017

Vandag se special ❕❕❕
Undercover steak met sous van 'n keuse (kaas of mushroom) met of slaai of 2 soorte groente..
R59-00

Soettand - bederfie R24-95🍰🍰
Take Aways beskikbaar

056 515 1809 ☕

Genade-water☔ beteken ⤵Kaneelsuiker pannekoek - R3-00 Asook gevulde pannekoeke ⤵⭐Maalvleis of Hoender met kaassous bo op...
04/01/2017

Genade-water☔ beteken ⤵
Kaneelsuiker pannekoek - R3-00

Asook gevulde pannekoeke ⤵
⭐Maalvleis of Hoender met kaassous bo op en 'n lekker slaaitjie..

Kry dan sommer vir jou 'n heerlike Cappuccino of Red Cappuccino met of sonder room..

Bederf jouself, die familie of sommer jou Kollegas.
Take aways beskikbaar
056 515 1809 ☕ ☕ ☕

Vir al ons Kliënte & getroue ondersteuners.Geseënde Kersfees vir elkeen van julle & julle hartsmense 🎄🎄🎄Dankie vir 'n ja...
24/12/2016

Vir al ons Kliënte & getroue ondersteuners.
Geseënde Kersfees vir elkeen van julle & julle hartsmense 🎄🎄🎄
Dankie vir 'n jaar se saam koffie drink - lag - stories vertel - verjaarsdae gedeel - sommer bietjie gehuil ook en al daaai lekker dinge..
Dis mense soos julle en Natuurlik genade wat Cafe Coco die moeite werd maak & soveel sukses laat bereik..
Mag julle kersnaweek - gevul wees met Vrede - liefde - geluk & Seën 🎁🎁🎁

Cafe Coco Ontbyt Special 17 Desember 2016⤵⤵⤵⤵⤵2eiers🍳1KaasworsieChips🍟Toast🍞Bacon🐽Mushrooms mix🍄& 1 Reg Capp met skuim☕S...
16/12/2016

Cafe Coco Ontbyt Special
17 Desember 2016⤵⤵⤵⤵⤵

2eiers🍳
1Kaasworsie
Chips🍟
Toast🍞
Bacon🐽
Mushrooms mix🍄
& 1 Reg Capp met skuim☕
Slegs vir R50-00

Dis naweek vergeet van onbyt maak en kom kuier vir ons dat ons jou kan bederf...
Oop van 8:30 tot en met 12uur
☕☕☕☕

Address

President Straat 40
Welkom
9660

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0565151809

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cafe Coco posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category