Mams restaurant

Mams restaurant M**s Restaurant het 'n huislike atmosfeer wat jou eerder laat voel asof jy by die keurige tafel van 'n stylvolle vriendin aansit. (Stellalander 9/5/12)
(1)

Die spyskaart is ontwikkel om iets vir elke smaak te bied - Vis en seekos, vleisgeregte of pasta. En nageregte wat selfs net by die lees daarvan, die mond laat water. Die intieme kroegie bied 'n wye keuse van alkoholiese sowel as nie-alkoholiese verversings. Geregte word pragtig voorgesit - Gordon Ramsay sal selfs nie kan kla nie! Maar anders as in uitspattige restaurante, is die porsies ruim geno

eg om selfs 'n tienerseun in 'n groeifase tevrede te stel. Die restaurant is egter nie net vir die formele eetervaring nie. Die buite-area met sy houtdek is ideaal vir 'n gesellige, informele kuier met heerlike kos.
'n Mens hoef darem nie net in die aand te kom kuier nie - bring jou vriendinne deur die dag om te kom ontspan - koek en tee is mos net die regte medisyne vir besige ma's! M**s is ook perfek vir 'n belangrike sake-ete wanner jy 'n klient of 'n besigheidskontak in styl wil trakteer. Om 'n lang storie kort te maak, die restaurant is 'n aanwins vir Vryburg en 'n groot regmerk vir wat die dorp vir deurry-besoekers kan bied.

New arrivals @ M**s 🎅🏻🎄✨
27/11/2018

New arrivals @ M**s 🎅🏻🎄✨

Nuwe voorraad. **s Foods & Crafts.
23/07/2016

Nuwe voorraad. **s Foods & Crafts.

19/03/2013

M**s Restaurant's status changed as of 12 March 2013. We now only serve breakfast and light meals (burgers and toasties) and our operating hours is from Monday to Saturday 06:00 to 18:00 and Sunday 07:00 to 15:00.

17/05/2012

Address

Schweizer Reneke Weg
Vryburg
8600

Opening Hours

Monday 06:00 - 21:00
Tuesday 06:00 - 21:00
Wednesday 06:00 - 21:00
Thursday 06:00 - 21:00
Friday 06:00 - 21:00
Saturday 06:00 - 21:00
Sunday 07:00 - 15:00

Telephone

0539276166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mams restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Mams restaurant:

Share