Vry-Burger Koop en Verkoop Mark

Vry-Burger Koop en Verkoop Mark Vry-Burger Koop en Verkoop Mark, daar waar jy alles kan koop of verkoop as die prys reg is!

Laat weet asb as julle enige iets wil kom uitstal en of julle belangstel aan die potjie kompetisie.Hoop om julle daar te...
29/08/2017

Laat weet asb as julle enige iets wil kom uitstal en of julle belangstel aan die potjie kompetisie.

Hoop om julle daar te sien

05/08/2017

Onthou:

Mark-dag vandag om 10h00 langs die nuwe staatshospitaal.

Ons het ook n in house kompitisie wat die rugby aanbetref, raai die rugby eind score reg en wen 10 biere.

Heerlike plek vir die kiddies om te speel.

Kos stalletjies, speelgoedstalletjies, tuisgebak en vele meer asook n losmaal veiling en kleinvee te koop.

Kom maak n draai!

04/08/2017

More is die Mark-dag moet dit nie mis loop iets vir almal om na te kom loer, heerlike kossies en ietsi kouds vir die keel.

Kom kyk die rugby terwyl die kiddies die springkasteel en softplay geniet.

Sien julle daar

02/08/2017
Hallo almal!Saterdag is daar weer n mark dag!Kom geniet die dag saam met ons, daar is n verskeidenheid stalletjies, heer...
01/08/2017

Hallo almal!

Saterdag is daar weer n mark dag!

Kom geniet die dag saam met ons, daar is n verskeidenheid stalletjies, heerlike kossies en ietsi kouds vir die keel.

Die kinders kan die dag ook kom geniet met n springkasteel en softplay.

Sien julle saterdag

Hallo almal,Met ons vorige markdag het ons n heerlike dag gehad, kom maak n draai op die 5de Augustus dan kom geniet jul...
26/07/2017

Hallo almal,

Met ons vorige markdag het ons n heerlike dag gehad, kom maak n draai op die 5de Augustus dan kom geniet julle nog n heerlike dag saam met ons.

Kontak my gerus as julle iets ht om te kom uitstal.

0630569111

26/07/2017

Hoop almal wat iets het, wat in hulle pad staan het dit al bymekaar gemaak, dit wat jy nie meer wil gebruik nie het dalk n doel vir die volgende ou.

Bring dit Saterdag en dalk maak jy n paar randjies op iets wat nou geen doel het nie.

Saterdag 10h00

Hier is ook heerlike kossies te koop en iets kouds vir die keel...

Sien julle Saterdag ;)

Bring alles wat in julle pad staan of waarvan julle wil ontslae raak.Ons dit n heerlike dag met lekker kossies en iets k...
21/07/2017

Bring alles wat in julle pad staan of waarvan julle wil ontslae raak.

Ons dit n heerlike dag met lekker kossies en iets kouds vir die keel.

13/07/2017

Kom wys ons julle pot maak vernuf!

R1000.00 eerste prys
Bottel Brandewyn tweede prys
6 Bier derde prys

Reels:
3ure om pot te voltooi
Niks vooraf gaar gemaak nie
Pot moet meer as 4 bestandele bevat
Geen sop poeiers toe gelaat

Kom 12uur en begin pot om 1uur!
Elke ou is verantwoordelik vir sy eie gazibo, braaier ens. Hout is hier beskikbaar teen R15 n bondel

Sien julle saterdag!

Amper sulke tyd! Laat weet wie van julle bo baas kokke wil kom pot maak.Mooi dag
11/07/2017

Amper sulke tyd!

Laat weet wie van julle bo baas kokke wil kom pot maak.

Mooi dag

Volgende Mark tyd!!Hoop om almal daar te sien.Baie dankie vir almal wat die laaste keer die dag saam ons kom geniet het
07/07/2017

Volgende Mark tyd!!

Hoop om almal daar te sien.
Baie dankie vir almal wat die laaste keer die dag saam ons kom geniet het

Ons Menu!
06/07/2017

Ons Menu!

Address

Orals
Vryburg
8601

Telephone

+27833315995

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vry-Burger Koop en Verkoop Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share