Houtgestookt

Directions Website Contact the restaurant

Houtgestookt Wood-Fired Goodness! 🔥🍕

Houtgestookt wil net dankie sê vir almal se ondersteuning, maar weens nuwe informasie wat ons ontvang het oor streng reg...
14/07/2020

Houtgestookt wil net dankie sê vir almal se ondersteuning, maar weens nuwe informasie wat ons ontvang het oor streng regulasies en die vinnige groei in die korona virus het ons dit goed gedink om Houtgestookt eers te staak vir die tyd.

Ons sal almal weer dadelik in kennis stel as ons die bedryf weer as normaal kan laat terugkeer.

Ons wens almal sterkte toe in die moeilike tye en sien uit om weer almal te bedien in die nabye toekoms.

Houtgestookt wil net vir almal baie dankie sê vir die wonderlike ondersteuning en terugvoer! Ons waardeer dit baie. Neem...
06/07/2020

Houtgestookt wil net vir almal baie dankie sê vir die wonderlike ondersteuning en terugvoer! Ons waardeer dit baie.

Neem asb kennis dat ons verskuif van adres na: 20 Elandstraat en die ure word aangepas na: Dins - Sat: 12:00 - 19:30 en Son: 11:00-16:00.

Moet nie die 'koop een pizza, kry een verniet' aanbod misloop nie wat die 9de July eindig.

http://houtgestookt.co.za/order-now/ 🍕🔥

Houtgestookt Pizza is opgewonde om al hierdie Woensdag die 1ste Julie oop te kan maak! So as die pizza "cravings" inskop...
29/06/2020

Houtgestookt Pizza is opgewonde om al hierdie Woensdag die 1ste Julie oop te kan maak! So as die pizza "cravings" inskop bestel jou gunsteling pizza op ons webtuiste: https://houtgestookt.co.za/ of WhatsApp/ bel 073 306 3147.


🔥 Koop een en kry die goedkoopste een verniet! 🔥

Address

Eland Straat 20
Ventersdorp
2710

Opening Hours

Tuesday 12:00 - 19:30
Wednesday 12:00 - 19:30
Thursday 12:00 - 19:30
Friday 12:00 - 19:30
Saturday 12:00 - 19:30
Sunday 11:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Houtgestookt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Houtgestookt:

Shortcuts

Share

Category