Sparrow Coffee Shop

Sparrow Coffee Shop Sparrow Coffee Shop indulges in aromatic craft coffee and full flavoured light meals to satisfy your taste buds.
(1)

We harvest many of our ingredients from our own garden and strive towards an earth-friendly approach in the coffee industry.

19/06/2026

Whooohooo, dit is Vrydag by Sparrow Coffee Shop

...need a place to just unwind....Sparrow Coffee Shop
17/06/2026

...need a place to just unwind....Sparrow Coffee Shop

13/06/2026
Trendtex sophistication Sparrow Coffee Shop
13/06/2026

Trendtex sophistication Sparrow Coffee Shop

13/06/2026

Die aarde is omgedolwe, en spoedig gaan daar begin bou word.

Ons gaan soos normaal voort by Sparrow Coffee Shop, ten spyte van die bouery.

13/06/2026

I am blessed that I never go to work, I go to a place I really love. My happy place,my people..what more can one ask for? Sparrow Coffee Shop

Vandag is ons klein groot probleempie suksesvol uitgeplant, en staan stewig op sy nuwe plekkie. Ek kan steeds nie glo da...
08/06/2026

Vandag is ons klein groot probleempie suksesvol uitgeplant, en staan stewig op sy nuwe plekkie. Ek kan steeds nie glo dat daardie aalwyn 4 en ñ half jaar omtrent net ñ meter hoog was nie!!!

O ja, en om af te sluit....enige projek het mos nou 'n klein groot probleempie.... Hierdie massiewe duinaalwyn moet verw...
06/06/2026

O ja, en om af te sluit....enige projek het mos nou 'n klein groot probleempie.... Hierdie massiewe duinaalwyn moet verwyder word, om weer herplant te word.... Enige hande op? Niemand?

En hier is ons eerste dag se verslag.Ongelooflike vordering is vandag gemaak. Die grasperk is uitgehaal, en het na ñ goe...
06/06/2026

En hier is ons eerste dag se verslag.
Ongelooflike vordering is vandag gemaak. Die grasperk is uitgehaal, en het na ñ goeie huis gegaan. Kan jy glo, die area is skoongemaak, en die fondasie is klaar gegrawe. Marthinus en sy span het nie op hulle laat wag nie.

Address

1 Kersbos Avenue
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sparrow Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category