Woukies Restaurant

Woukies Restaurant Woukies is a local, fully licensed Restaurant. Situated in Vanderkloof with an amazing
veiw over Vanderkloof dam.

30/12/2015

BREAKFAST RUN Sondag 3 Jan 2016. Bikers word genooi om bike run te join. Ons vetrek om 09:00 vanaf Midas Vanderkloof. Roete is oor Damwal, na Havengabrug en dan eindig ons by Woukies. Die kroeg sal oop wees. Bring gerus jou eie tjop vir n braai by Woukies. Roete is +/- 60km. Braaipakke en/ of bykosse ook beskikbaar. Doen gerus navrae 0793909692.

Heerlike kuier op saterdag aand met ons eie intertainment. Dankie vir almal se ondersteuning. Julle maak dit maklik om d...
13/12/2015

Heerlike kuier op saterdag aand met ons eie intertainment. Dankie vir almal se ondersteuning. Julle maak dit maklik om daar te wees en julle so gasvry te bedien. Julle is die beste. Sonder julle kan daar nie so lekker woukies familie wees nie. Thanks

Baie dankie vir almal wat die bike run for fun saam ons kom doen het. Was great en julle almal is awesome. Sien julle we...
13/12/2015

Baie dankie vir almal wat die bike run for fun saam ons kom doen het. Was great en julle almal is awesome. Sien julle weer volgend sondag weer.

11/12/2015

Bike run for the fun....... elke sondag oggend om kwart voor 9 kom al die local bikers by mekaar vir 'n pret rit van so 60km. Hulle kry mekaar voor midas in vanderkloof en vertrek om 9uur. Daarna geniet hulle 'n lekker brunch by woukies teen R60. Graag wil ons enige padvaardig bikes nooi om saam met ons die fun runs te kom geniet.

Heerlike doughnuts met roomys.
08/12/2015

Heerlike doughnuts met roomys.

Kom geniet ons desember specials. Oop vanaf 12:00 elke dag. Maandag tot maandag. Sien julle almal daar
04/12/2015

Kom geniet ons desember specials. Oop vanaf 12:00 elke dag. Maandag tot maandag. Sien julle almal daar

27/11/2015

Woukies sal vanaf maandag 30 November weer van 12uur in die middae af oop wees vir die seisoen. Daar sal heerlike bar lunch beskikbaar wees en vele meer. Bring al julle maters en kom geniet dit saam met ons

27/11/2015

Goeie more mense! More oggend hou die local bikers 'n run. Daarna sal daar van 11uur 'n heerlike brunch special by woukies wees. hoop om julle almal daar te sien.

Woukies se baie geluk aan sure kruger wat die steak ete vir 2 gewen het. Sy het haar deel gedoen en genoeg brandy specia...
09/11/2015

Woukies se baie geluk aan sure kruger wat die steak ete vir 2 gewen het. Sy het haar deel gedoen en genoeg brandy special gedrink en dit het vir haar gewerk. Geluk weerens. Hoop ons sien jou by die volgende kompeties weer.......

03/11/2015

Middag middag. Vandag 'n jaar terug het ek die geleentheid gehad en dit aan gegryp. Dankie vir elk een van julle wat deur die jaar dit moontlik gemaak het om woukies weer aan die gang te kry. Vandag is woukies 1jaar lank alweer aan die gang. Die brandewyn spesiaal is steeds aan die gang. Hoop dat julle almal 'n dop saam met ons sal kom drink om woukies se verjaarsdag te vier..........

28/10/2015

Vanaf 28 tot 31 Oktober 2015 het ons 'n brandewyn spesiaal by woukies. 'N dubbel brandewyn en coke slegs vir R20. Daar mee saam vir elke dop wat jy koop gooi jou naam in die bottel en wen 'n ete vir 2 persone. Hoop om julle almal daarvte sien
Woukies 0793909692

14/05/2015

Address

Variegata Street Ribbokrant
Vanderkloof

Telephone

0793909692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woukies Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share