Farmhouse Pantry

Call Directions Website Contact the restaurant

Farmhouse Pantry Farmhouse Pantry we offer pure homemade goodness in all our products. @ Farmhouse Pantry we offer pure home made goodness in all our products.

Whether you are looking for a tart, home made jams or scrumptious delights or even a wedding/ birthday cake for that special day, @ Farmhouse Pantry we ensure only the best.

Our sweet or savoury platters will keep the conversations going at any occasion or party.

Baked like only Grandma can!

Die jaar se laaste paar weke is altyd dol! 🎄😅 Tussen werk, die kinders, jaareindfunksies en al die feestydbeplanning vli...
09/11/2026

Die jaar se laaste paar weke is altyd dol! 🎄😅 Tussen werk, die kinders, jaareindfunksies en al die feestydbeplanning vlieg die dae sommer verby.

Daarom sorg ons by Farmhouse Pantry dat die yskaste vol is van al die lekkerte wat julle nodig het! ❤️

Of jy nou iets vinnig vir aandete by die huis soek, middagete vir die kantoor moet uitsorteer of ’n funksie beplan, ons help jou om tyd te spaar sonder om op lekker kos in te boet. 🥗🥪🍰

Minder tyd in die kombuis, minder stres en meer tyd vir die dinge wat regtig saak maak. Dis mos hoe ons die feestyd aanpak! 😉

Kom maak ’n draai by ons en laat ons jou help om die besige seisoen ’n bietjie makliker te maak.

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark 📩 sales\.co.za 📞 016 932 3202

Vars gemmerkoekies, net soos Ouma dit sou maak! 🍪🤎Daardie heerlike gemmergeur, die varsgebakte lekkerte en ’n koppie kof...
06/11/2026

Vars gemmerkoekies, net soos Ouma dit sou maak! 🍪🤎

Daardie heerlike gemmergeur, die varsgebakte lekkerte en ’n koppie koffie daarby. ☕️ Soms is dit juis die eenvoudige bederfies wat die lekkerste is!

Kom maak ’n draai by Farmhouse Pantry en kry ietsie lekkers vir jou koekblik. 😍

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark 📩 sales\.co.za 📞 016 932 3202

’n Lekker braai begin by die regte geure! 🔥🥩Met Die Braai Butler se s***e en soute gee jy elke stukkie vleis daardie eks...
02/11/2026

’n Lekker braai begin by die regte geure! 🔥🥩

Met Die Braai Butler se s***e en soute gee jy elke stukkie vleis daardie ekstra lekkerte wat almal laat terugkom vir nog. Van die eerste draai op die rooster tot die laaste happie om die vuur, dis die klein geurdinge wat ’n gewone braai in iets besonders verander. 😋

Of jy nou saam met familie kuier, vriende oornooi of net die kole aansteek vir ’n rustige aand, maak seker Die Braai Butler is deel van jou volgende braai!

Kom ontdek jou gunstelinge by Farmhouse Pantry. ❤️

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark 📩 sales\.co.za 📞 016 932 3202

🍲🔥 Lekker kamp pap!Of jy nou langs die vuur kuier, ’n naweek weg is of sommer net lus is vir daardie lekker tradisionele...
30/10/2026

🍲🔥 Lekker kamp pap!

Of jy nou langs die vuur kuier, ’n naweek weg is of sommer net lus is vir daardie lekker tradisionele smaak ons geel en wit kamp pap is ’n moet-hê! 💛🤍

Maklik, lekker en perfek vir ’n heerlike potjie of braai saam met familie en vriende. 😋

Kom kry joune by Farmhouse Pantry!

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

Joe se verjaarsdag is nie sommer net nóg ’n verjaarsdag nie! 🎉🎂By Farmhouse Pantry vier ons graag die mense agter die be...
30/10/2026

Joe se verjaarsdag is nie sommer net nóg ’n verjaarsdag nie! 🎉🎂

By Farmhouse Pantry vier ons graag die mense agter die besighede wat deel van ons gemeenskap is. Hierdie keer vier ons Joe, die eienaar van Wimpy, se spesiale dag! 🥳

Agter elke besigheid is daar mense wat elke dag insit, hard werk en ’n verskil maak. Vandag gaan dit oor een van daardie mense en natuurlik ’n bietjie verjaarsdagbederf! 🎈

Gelukkige verjaarsdag, Joe! Mag die nuwe lewensjaar propvol geluk, sukses en baie mooi oomblikke wees. 🥂

\

🍭🍡 Lekker tuisgemaakte lekkergoed!Klein bietjie soet, ’n hele klomp lekker!Ons is mal oor daardie tuisgemaakte gevoel  k...
26/10/2026

🍭🍡 Lekker tuisgemaakte lekkergoed!

Klein bietjie soet, ’n hele klomp lekker!

Ons is mal oor daardie tuisgemaakte gevoel kleurvol, soet en perfek vir ’n klein bederfie wanneer die lus vir iets lekker toeslaan.

Kom kry joune by Farmhouse Pantry en maak jou dag sommer ’n bietjie soeter!

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

Vars koeke van Elmarie het by Farmhouse Pantry aangekom! 🍋🍓🎂Twee heerlike geure om van te kies — vars en verfrissende su...
23/10/2026

Vars koeke van Elmarie het by Farmhouse Pantry aangekom! 🍋🍓🎂

Twee heerlike geure om van te kies — vars en verfrissende suurlemoenkoek 🍋 en ’n dekadente chocolate strawberry-koek 🍫🍓.

Perfek vir ’n spesiale geleentheid, ’n bietjie bederf by die huis, of sommer net omdat jy lus is vir iets lekker! 😍

Kom kies jou gunsteling en bederf jouself met ’n stukkie vars gebakte lekkerte. 🤎

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

Geel pap en Vitality Bites ’n lekker kombinasie vir ’n vinnige, smaaklike bederf! 😋💛Of jy nou lus is vir iets tradisione...
19/10/2026

Geel pap en Vitality Bites ’n lekker kombinasie vir ’n vinnige, smaaklike bederf! 😋💛

Of jy nou lus is vir iets tradisioneel of net ’n lekker happie vir tussendeur, Farmhouse Pantry het iets vir jou. Kom loer in en ontdek van ons lekker plaaslike gunstelinge! 🛒✨

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

’n Koek en cupcakes vir ’n baie spesiale verjaarsdagviering! 🧁🎂💕Jackie Kruger het hierdie bestelling by ons geplaas vir ...
16/10/2026

’n Koek en cupcakes vir ’n baie spesiale verjaarsdagviering! 🧁🎂💕

Jackie Kruger het hierdie bestelling by ons geplaas vir haar suster se verjaarsdag op 18 September — ’n heerlike vanieljekoek en vars cupcakes om die dag ekstra spesiaal te maak.

En die mooiste deel? Jackie het die koek self versier! 🥹✨ Ons is mal daaroor wanneer ons baksels deel word van iemand se eie kreatiewe oomblik en hulle dit persoonlik maak.

Dankie, Jackie, dat ons deel kon wees van julle spesiale viering! 💕🎉

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

A little boy, a big milestone and a whole lot of soccer fun! ⚽️💙For Rosanne’s son’s 2nd birthday on Saturday, 19 Septemb...
12/10/2026

A little boy, a big milestone and a whole lot of soccer fun! ⚽️💙

For Rosanne’s son’s 2nd birthday on Saturday, 19 September, we created this fun two-tier vanilla cake, complete with little soccer players to bring his birthday theme to life. 🎂⚽️

There’s something so special about creating a cake for those little milestones — from their very first birthday to all the celebrations still to come. 🥹✨

Happy 2nd birthday, little man! We hope your day was filled with plenty of smiles, fun and, of course, cake! 🎉💙

📍 Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark
📩 [email protected]
📞 016 932 3202

Address

Corner Of Emfuleni Drive And Frikkie Meyer Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:30

Telephone

+27169323202

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Farmhouse Pantry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Farmhouse Pantry:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants