The Bearded Pepper 2.0

The Bearded Pepper 2.0 FRESH WOOD OVEN PIZZAS

26/01/2024

Het die gevaarlike oukies sopas ontvang, nou om te besluit wat om daarmee te maak???

And after n very long break I can finely say I'm back. Thanks to all my clients that stood by me during this time. You m...
21/12/2023

And after n very long break I can finely say I'm back. Thanks to all my clients that stood by me during this time. You mean the world to me

01/09/2022

My vriend. Plus munis 30 jaar pΓͺlle. Ek hou nie van pizza nie. Maar jy het my gechange. Fok Tjom. Dis lekker. Well done πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺ

As jy n vriend van jare oortuig pizza is lekker dan moet ek oets reg doen... Thanks Mocke. Waardeer boeta

30/07/2022

Onthou vannaand 8uur is dit die Ultimate hot wing challange. Kom maak n draai by die Knockout Pub and grill as jy d**k jy kan dit handel of as jy wil sien hoe suffer die manne. Proudly brought to you by The Bearded Pepper

23/07/2022

Here we go. Thanks for the great review Dr.
Hope to see everyone next weekend for the Ultimate hot wing challange @ The Knockout Pub and grill. We will start at 8 pm. Great prices for the winners. Tickets available. Call me if you are interested. Have a blessed weekend. Cheers Rasman

Come and join us on 30 July. From 8PM  Knockout Pub and grill for our first HOT wing challange.
20/07/2022

Come and join us on 30 July. From 8PM Knockout Pub and grill for our first HOT wing challange.

As jou skoonsus van Amerika kom kuier en al die pad van Alberton Vanderbijlpark toe ry om my pizzas te proe. Thanks Mich...
24/06/2022

As jou skoonsus van Amerika kom kuier en al die pad van Alberton Vanderbijlpark toe ry om my pizzas te proe. Thanks Michelle

Vanilla koek gebak in die pizza oond, kort biekie finesse maar nie te sleg vir my 1ste probeerslag nie. Was n lekker ver...
21/06/2022

Vanilla koek gebak in die pizza oond, kort biekie finesse maar nie te sleg vir my 1ste probeerslag nie. Was n lekker verrassing vir mamma se bday

Maklik een van die lekkerste burgers wat ek nog geeet het. Well done Dries van Knock out Pub en grill. Awesome boeta
16/06/2022

Maklik een van die lekkerste burgers wat ek nog geeet het. Well done Dries van Knock out Pub en grill. Awesome boeta

More al die mooi mense. Dis nie so koud nie so ons kan lekker braai vandag. Kom kry julle vars knoffelbrode en miskien d...
28/05/2022

More al die mooi mense. Dis nie so koud nie so ons kan lekker braai vandag. Kom kry julle vars knoffelbrode en miskien dan sommer n lekker tuisgemaakte jampie of self kerrie bone. Groete Rasman

Met vadersdag om die draai kom loer biekie in en kry n ou ietsie vir die pappas in jul lewens. Dankie Ilse Bezuidenhout ...
21/05/2022

Met vadersdag om die draai kom loer biekie in en kry n ou ietsie vir die pappas in jul lewens. Dankie Ilse Bezuidenhout dit lyk stunning. Groete Rasman

Vir die lekkerste tuisgemaakte produkte uit Rasman se kombuis. Tamatie en Chilli konfyt, Suurlemoen Marmelade , Anys bes...
19/05/2022

Vir die lekkerste tuisgemaakte produkte uit Rasman se kombuis. Tamatie en Chilli konfyt, Suurlemoen Marmelade , Anys beskuit, Pickled Chilli & Mushrooms, Pickled Peppadews met Feta en Pickled Jalapeno's. Kontak my gerus jy sal nie spyt wees nie. Groete Rasman

Address

62 1st Avenue, Stefano Park AH
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27161002815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Bearded Pepper 2.0 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category