Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Coffee shop, 120 Schroder Street, Upington.
(1)

Baie dankie vir elke kliënt se ondersteuning. Dit word opreg waardeer. Ons wens julle ʼn geseende naweek toe.
13/06/2026

Baie dankie vir elke kliënt se ondersteuning. Dit word opreg waardeer.
Ons wens julle ʼn geseende naweek toe.

Houtvuur Pizza's is ons spesialiteit. 🍕🍕🍕Daar is net iets besonders aan 'n pizza wat op 'n regte houtvuur gebak word. Di...
11/06/2026

Houtvuur Pizza's is ons spesialiteit. 🍕🍕🍕

Daar is net iets besonders aan 'n pizza wat op 'n regte houtvuur gebak word. Die dun kors, die geur van die houtvuur en die vars bestanddele maak elke happie onvergeetlik!

= Vars voorberei
= Goudbruin kors
= Perfek vir familie, vriende of net jouself

Kom bederf jouself met ʼn pizza van jou keuse by Deli on Main...

Die lekkerste droeëwors in Upington. Kom probeer self. Sagte vet is al wat ons by hierdie suiwer vleisie bysit.
10/06/2026

Die lekkerste droeëwors in Upington. Kom probeer self. Sagte vet is al wat ons by hierdie suiwer vleisie bysit.

Tradisionele suurkos wat bestaan uit lewer, niere en vleis gemaak met asyn op vars brood of krummelpap. Dit is persoonli...
09/06/2026

Tradisionele suurkos wat bestaan uit lewer, niere en vleis gemaak met asyn op vars brood of krummelpap. Dit is persoonlik een van my gunsteling disse.

Die vraag is of julle sou belangstel in so iets vir ʼn wegneem middagete?

Laat weet gerus in die kommentaar afdeling of ons so iets moet probeer.

Moet nie vanoggend jou Deli on Main ontbyt misloop nie. Ons wag vir jou. Koffie om jou dag te begin, ontbyt om jou aan d...
09/06/2026

Moet nie vanoggend jou Deli on Main ontbyt misloop nie. Ons wag vir jou.
Koffie om jou dag te begin, ontbyt om jou aan die gang te hou.

Opsoek na iets vinnigs en lekker vir ʼn ete by die huis, onthou van ons pasteie, boboties, lasagnes en nog vele meer. Bes...
09/06/2026

Opsoek na iets vinnigs en lekker vir ʼn ete by die huis, onthou van ons pasteie, boboties, lasagnes en nog vele meer.

Beste van alles is dit is gesond en lekker.

Flamegrilled pizzas Italian styleVingerlek lekker.Vroeg tot toemaak tyd. Jy bestel ons maak.
09/06/2026

Flamegrilled pizzas Italian style
Vingerlek lekker.
Vroeg tot toemaak tyd. Jy bestel ons maak.

Baie geluk Leandré Ehlers met jou kombuistee. Sterkte met jou reelings vir jou troue. Dankie dat julle ons gekies het vi...
06/06/2026

Baie geluk Leandré Ehlers met jou kombuistee. Sterkte met jou reelings vir jou troue.

Dankie dat julle ons gekies het vir die mooi geleentheid in jou lewe.

Hier by die Deli on Main verkoop ons heerlike vars heuning!🐝.
06/06/2026

Hier by die Deli on Main verkoop ons heerlike vars heuning!🐝.

Ons Salami stokkies en droeëwors is iets om te proe. Kom proe gerus.
06/06/2026

Ons Salami stokkies en droeëwors is iets om te proe. Kom proe gerus.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Deli on Main:

Share