Boere.Troos

Boere.Troos boere.troos – ’n hawe van kwaliteit en geselligheid.

Kom ontspan en geniet ’n heerlike koppie koffie.

☕ Grab & Go: 31 Du Toit St, Upington 060 817 3841
🍽️ Stop & Kou: 137 Schröder St, Upington 071 752 7415
🎁 Mall my Nou: Kalahari Mall Upington

Ons het die voorreg gehad om die organiseerders en  deelnemers van Trans Augrabies te bederf met lekker kos en eetgoed.....
16/06/2026

Ons het die voorreg gehad om die organiseerders en deelnemers van Trans Augrabies te bederf met lekker kos en eetgoed..... 13 - 15 Junie 2026....

Let op ons tye wat ons oop is op Jeugdag (16 Junie 2026)
15/06/2026

Let op ons tye wat ons oop is op Jeugdag (16 Junie 2026)

Let op ons operationele tye oor die volgende paar dae....

Lekker lang naweek hou...

en kom geniet jou gunsteling koffie.....

Let op ons operationele tye oor die volgende paar dae.... Lekker lang naweek hou...  en kom geniet jou gunsteling koffie...
12/06/2026

Let op ons operationele tye oor die volgende paar dae....

Lekker lang naweek hou...

en kom geniet jou gunsteling koffie.....

Ons gaan more oggend lekker saam kuier...  Moet dit nie mis nie.....Sien jou daar.....   dis GRATISSchroder Straat 137 -...
05/06/2026

Ons gaan more oggend lekker saam kuier... Moet dit nie mis nie.....

Sien jou daar..... dis GRATIS

Schroder Straat 137 - Upington

Michael Lindt is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en kunstenaar wie se musiek "genres" oorbrug van Kontemporêre Christelike en Afrikaans tot Pop en Maklike Luistermusiek.

As 'n gesogte liedjieskrywer het Michael treffers vir sommige van Suid-Afrika se grootste name geskryf. Sy liedjie "Is Jy Nie Meer Lief Vir My" het 'n massiewe treffer op die trefferlyste geword.

Behalwe musiek, is Michael diep betrokke by gemeenskapsopheffing en liefdadigheidswerk, en gebruik hy sy platform om te inspireer en terug te gee - van die Tuinroete tot die hart van die nasie.

Kom kuier Saterdag saam met ons Gratis by BoereTroos in Schroder Straat vanaf 10:00...

Michael Lindt is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en kunstenaar wie se musiek "genres" oorbrug van Kontemporêre...
01/06/2026

Michael Lindt is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en kunstenaar wie se musiek "genres" oorbrug van Kontemporêre Christelike en Afrikaans tot Pop en Maklike Luistermusiek.

As 'n gesogte liedjieskrywer het Michael treffers vir sommige van Suid-Afrika se grootste name geskryf. Sy liedjie "Is Jy Nie Meer Lief Vir My" het 'n massiewe treffer op die trefferlyste geword.

Behalwe musiek, is Michael diep betrokke by gemeenskapsopheffing en liefdadigheidswerk, en gebruik hy sy platform om te inspireer en terug te gee - van die Tuinroete tot die hart van die nasie.

Kom kuier Saterdag saam met ons Gratis by BoereTroos in Schroder Straat vanaf 10:00...

25/05/2026
Dis nou goeie nuus!!!
22/05/2026

Dis nou goeie nuus!!!

Onthou jy kan jou lojalitets kaartjie in ons winkel los en plak teen deur - vir gemak....
21/05/2026

Onthou jy kan jou lojalitets kaartjie in ons winkel los en plak teen deur - vir gemak....

Opgewonde om te deel.....Nou kan jy jou gunsteling koppie koffie kry terwyl jy wag...Daar is lekker Yskoffie ook en ande...
14/05/2026

Opgewonde om te deel.....

Nou kan jy jou gunsteling koppie koffie kry terwyl jy wag...

Daar is lekker Yskoffie ook en ander warm drinkgoed....

Ons sien jou daar!!!!!

Address

137 Schröder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boere.Troos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Boere.Troos:

Share