Plaastoe

Plaastoe 7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.

πŸŽ‚β€οΈ Vandag was ons harte sommer ekstra vol! Liewe Heksie Dagsorg het by Plaastoe kom kuier om saam kosbare Tannie Gertru...
01/10/2026

πŸŽ‚β€οΈ Vandag was ons harte sommer ekstra vol! Liewe Heksie Dagsorg het by Plaastoe kom kuier om saam kosbare Tannie Gertru se verjaarsdag te vier. πŸ₯³πŸŒΈ

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! β˜€οΈVakansie is vir lekker kos, lekker kuier en tyd saam! 😍🍽️Kom geniet ’n heerlike ete by Pl...
30/09/2026

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! β˜€οΈ

Vakansie is vir lekker kos, lekker kuier en tyd saam! 😍🍽️

Kom geniet ’n heerlike ete by Plaastoe terwyl die kinders speel. πŸ›πŸŒ³

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad

⭐️⭐️⭐️
29/09/2026

⭐️⭐️⭐️

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿

Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! 😍

πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3 Okt
⏰ 09:00 – 16:00

⭐ En spesiaal vir die vakansie: DINSDAG IS ONS ’N EKSTRA DAG OOP! ⭐

Kom kuier, speel en geniet ’n lekker dag in die buitelug by Plaastoe! πŸŒ³πŸ°β˜€οΈ

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad. 🀎

28/09/2026

Mickey Mouse het kom kuier! ⭐️🐭

Om jou partytjie ekstra spesiaal te maak! Mickey Mouse het by Giovante se partytjie kom kuier om sy eerste verjaarsdag nog meer spesiaal te maak!

🏁 ’n Eerste verjaarsdag om te onthou! πŸŽοΈβ€οΈπŸ’™Giovante het sy 1ste verjaarsdag in ware Fast One styl gevier! πŸŽ‰By Plaastoe h...
28/09/2026

🏁 ’n Eerste verjaarsdag om te onthou! πŸŽοΈβ€οΈπŸ’™

Giovante het sy 1ste verjaarsdag in ware Fast One styl gevier! πŸŽ‰

By Plaastoe help ons graag om julle spesiale dag ekstra mooi te maak β€” of dit nou ’n eerste verjaarsdag, kinderpartytjie, babatee of enige ander geleentheid is. πŸŒΏπŸ’™

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad
πŸŽ‰ Vier jou spesiale dag by Plaastoe!

Dekor: The crate lady

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! πŸ˜πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3...
27/09/2026

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿

Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! 😍

πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3 Okt
⏰ 09:00 – 16:00

⭐ En spesiaal vir die vakansie: DINSDAG IS ONS ’N EKSTRA DAG OOP! ⭐

Kom kuier, speel en geniet ’n lekker dag in die buitelug by Plaastoe! πŸŒ³πŸ°β˜€οΈ

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad. 🀎

Welkom by Plaastoe, Gordonia Kinderbediening! πŸŒ³πŸ’›Die Gordonia Kinderbediening Dagkamp het by Plaastoe afgeskop! πŸŒΏβ˜€οΈβ€™n Dag...
25/09/2026

Welkom by Plaastoe, Gordonia Kinderbediening! πŸŒ³πŸ’›

Die Gordonia Kinderbediening Dagkamp het by Plaastoe afgeskop! πŸŒΏβ˜€οΈ

’n Dag vol vreugde, geloof, vriendskap en hope pret wag vir hierdie klomp kinders. ❀️ Ons is dankbaar dat Plaastoe ’n plek kan wees waar kinders sommer net kind kan wees, saam kan speel en ook saam kan groei in geloof.

πŸ”₯ Spanbou met ’n verskil by Plaastoe! 🌿πŸ₯˜Die ZFM Distrik Aptekers se span het ons unieke braaiplek op die duin ingespan v...
24/09/2026

πŸ”₯ Spanbou met ’n verskil by Plaastoe! 🌿πŸ₯˜

Die ZFM Distrik Aptekers se span het ons unieke braaiplek op die duin ingespan vir ’n lekker potjiekos kompetisie!

Ons braaiplek bied die perfekte buitelug ervaring vir spanbou geleenthede: veilig, privaat en net-net buite die dorp, met die rustigheid van die natuur rondom jou. 🌳πŸ”₯

Of julle nou ’n potjiekos kompetisie wil aanpak, saam wil braai of net ’n dag weg van die kantoor wil spandeer, Plaastoe is die plek vir ’n spanbou met ’n verskil! 🀎

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad

🌿 Pensioenaris Bederfdag – Elke Woensdag by Plaastoe! 🌿Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en ...
23/09/2026

🌿 Pensioenaris Bederfdag – Elke Woensdag by Plaastoe! 🌿

Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en goeie geselskap.

πŸ“š Bring ’n boek of ’n paar vriende en kom ontspan saam met ons.

πŸ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
πŸ•˜ 09:00 – 16:00
πŸ“ž 083 357 0914

πŸ‘‡πŸ»β­οΈ Onthou ons ure vir die week!
22/09/2026

πŸ‘‡πŸ»β­οΈ Onthou ons ure vir die week!

πŸ‡ΏπŸ‡¦ LET OP NA ONS URE VIR ERFENISWEEK! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“… Donderdag 24 September: 09:00–16:00 β€” OOP
πŸ“… Vrydag 25 September: GESLUIT β€” Privaat groepbespreking

En, dis skoolvakansie! Ons sien uit na julle kuiers!🀩

Address

Plot 9249, N14
Upington
8800

Telephone

+27833570914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Plaastoe:

Share

Category