26/08/2026
Iets vir almal! ☕️🎁
Feraux Koffiewinkel is die perfekte plek waar daar regtig iets vir almal is! ❤️
Kom loer gerus in en ontdek ons verskeidenheid van:
🎁 Unieke geskenke
📚 Boeke
🍓 Heerlike konfyt
🍪 Vars koekies
🥨 Smaaklike beskuit
🧴 Velprodukte
☕️ En nog vele meer!
Of jy nou iets spesiaals vir iemand soek, jouself wil bederf, of sommer net vir ’n lekker koffie wil kom kuier — Feraux Koffiewinkel het iets vir jou! 🌸
Kom kuier gerus en ondersteun ons plaaslike besigheid. ❤️