01/08/2018
Hello Tulbagh! Hierdie outjie is vir die van julle wat erg is oor ‘n mooi stukkie vis! 😁
Ek het vars Tuna steaks te koop. Die steaks is in 1kg pakke opgemaak en verkoop vir R125 per kilogram wat ‘n baie bilikke prys is vir die spesifieke vis.
Daar is net 13kg oor en julle kan my op 083 438 4104 bel of WhatsApp as julle belangstel. 🙂