Stasie Kafee

Stasie Kafee Kom kuier by ons op die stasie. Ons bedien koffie en lekker eetgoedjies. Jy kan ook rondsnuffel tussen die mooi goedjies en tuisgemaakgte produkte.

Ons sal binnekort meer inligting op ons blad plaas oor die veranderinge wat plaasvind, ook wanneer ons sal oopmaak vir besigheid. Daar is ook 'n moontlikheid van liefliek goeters wat aanlyn te koop sal wees soos in die verlede. Hou ons blad dop.

Address

Matroosbergstasie
Touwsrivier

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stasie Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Stasie Kafee:

Share

Category