Nandini Vaal River

Nandini Vaal River Nandini is pefek geleë op die walle van die Vaalrivier te Lindequesdrift. Ons het 5 eenhede wat gehuur kan word en tesame kan dit 21
persone huisves.

06/01/2026
04/09/2025
Lapa by die rivier is onder water
19/02/2023

Lapa by die rivier is onder water

Beste diens by Nandini, ons lewer ontbyt vir jou af by jou vistokke langs die rivier.
08/08/2021

Beste diens by Nandini, ons lewer ontbyt vir jou af by jou vistokke langs die rivier.

So die vraag wat die meeste gevra word is, vang die ouens iets, my antwoord gewoonlik is as jy weet van hengel sal jy hu...
02/07/2021

So die vraag wat die meeste gevra word is, vang die ouens iets, my antwoord gewoonlik is as jy weet van hengel sal jy hulle vang. Hier is die bewys. Gavin hulle het 2 ure gelede gearriveer en kyk wat het hulle alreeds gevang 🎣🐟

Address

Plot 98 Delver Street
Tlokwe
1911

Telephone

+27824554949

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nandini Vaal River posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Nandini Vaal River:

Share