20/09/2024
WELCOM HOME SWELLENDAM TOPKLUB TOUTREKSPAN ONS IS SO TROTS OP JULLE !!
Hierdie Vrydag aand by Barrel & Blues Verwelkom ons die top toutrek span trug. Julle het ons trots gemaak soos altyd.
Live show deur Dassie n show om nie te mis nie en ingang is gratis.