Die Koekblik Swellendam

Die Koekblik Swellendam Die Koekblik is ‘n koffie winkel en tuisnywerheid geleë in Swellendam se hoofstraat. Coffee Shop

𝐕𝐚𝐧𝐝𝐚𝐠 𝐢𝐬 𝐃𝐢𝐞 𝐊𝐨𝐞𝐤𝐛𝐥𝐢𝐤 𝟓 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐢𝐧 𝐛𝐞𝐬𝐭𝐚𝐚𝐧.Sou dit nie interessant wees om te weet presies hoeveel koeke, pies, koekies en...
04/04/2023

𝐕𝐚𝐧𝐝𝐚𝐠 𝐢𝐬 𝐃𝐢𝐞 𝐊𝐨𝐞𝐤𝐛𝐥𝐢𝐤 𝟓 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐢𝐧 𝐛𝐞𝐬𝐭𝐚𝐚𝐧.
Sou dit nie interessant wees om te weet presies hoeveel koeke, pies, koekies en beskuit by die deure uit is nie? Hoeveel blikkies karamel, kondensmelk en sakke meel is gedurende die laaste 5 jaar nie deur ons hande om heerlike gebak te maak nie?

Vandag, na 5 jaar se harde werk en diens, is dit tyd om aan te kondig dat Die Koekblik Swellendam permanent toe maak. Ons laaste dag van verkope sal 𝟏𝟒 𝐀𝐩𝐫𝐢𝐥 𝟐𝟎𝟐𝟑 wees.

Ons wil graag al ons kliente bedank vir julle ondersteuning, vriendelikheid en lekker geselsies. Dankie vir al die bestellings en inloer! Dit was vir ons 'n groot voorreg om die laaste 5 jaar 'n klein besigheid te bestuur in Swellendam waar daar soveel mense van oral om ons ondersteun het.

Baie liefde,
Die Koekblik Span
🤎🎂🧁

Kom besoek Die Koekblik vir daai laaste paar geskenkies wat nog gekoop moet word. Hier is heerlike koekies op ons rakke!...
20/12/2022

Kom besoek Die Koekblik vir daai laaste paar geskenkies wat nog gekoop moet word. Hier is heerlike koekies op ons rakke! 🥳🤩

Die Koekblik se rakke is vol lekker tuisgebakte soet en sout eetgoedjies! Kom stock by ons op vir die feesseisoen en pla...
01/12/2022

Die Koekblik se rakke is vol lekker tuisgebakte soet en sout eetgoedjies! Kom stock by ons op vir die feesseisoen en plaas bestellings vir heerlike gebak! 🤩🍡🧁🥧

Heerlike suurdeegbrood tuisgebak en te koop by Die Koekblik! Slegs R45 elk! 🍞
30/11/2022

Heerlike suurdeegbrood tuisgebak en te koop by Die Koekblik! Slegs R45 elk! 🍞

Delicious cake for two! Enjoy with a nice cup of tea ☕️𝑂𝑛𝑙𝑦 𝑅150 𝑓𝑜𝑟 𝑜𝑛𝑒 𝑜𝑓 𝑡ℎ𝑒𝑠𝑒 𝑏𝑒𝑎𝑢𝑡𝑖𝑓𝑢𝑙𝑙𝑦 𝑑𝑒𝑐𝑜𝑟𝑎𝑡𝑒𝑑, 𝑑𝑒𝑙𝑖𝑐𝑖𝑜𝑢𝑠 𝑡𝑎𝑠𝑡𝑖...
30/11/2022

Delicious cake for two! Enjoy with a nice cup of tea ☕️
𝑂𝑛𝑙𝑦 𝑅150 𝑓𝑜𝑟 𝑜𝑛𝑒 𝑜𝑓 𝑡ℎ𝑒𝑠𝑒 𝑏𝑒𝑎𝑢𝑡𝑖𝑓𝑢𝑙𝑙𝑦 𝑑𝑒𝑐𝑜𝑟𝑎𝑡𝑒𝑑, 𝑑𝑒𝑙𝑖𝑐𝑖𝑜𝑢𝑠 𝑡𝑎𝑠𝑡𝑖𝑛𝑔 𝑐𝑎𝑘𝑒𝑠. 🍰

Heerlike tuisgebakte vrugtekoeke te koop by ons in die winkel. Verskillende groottes teen verskillende pryse 🍒Bestelling...
14/11/2022

Heerlike tuisgebakte vrugtekoeke te koop by ons in die winkel. Verskillende groottes teen verskillende pryse 🍒
Bestellings kan ook geplaas word - ☎️ 028 514 1441

🅷🅴🅴🆁🅻🅸🅺🅴 🆀🆄🅸🅲🅷🅴🆂 vir slegs R155 elk. Heerlike aandete met 'n slaaitjie by! 🥗 Ons maak op bestelling - 028 514 1441
02/11/2022

🅷🅴🅴🆁🅻🅸🅺🅴 🆀🆄🅸🅲🅷🅴🆂 vir slegs R155 elk. Heerlike aandete met 'n slaaitjie by! 🥗 Ons maak op bestelling - 028 514 1441

Hier is 'n paar van die vele koeke wat die maand in Die Koekblik gebak en versier is! 🍰🧁Plaas jou bestelling vir enige g...
28/10/2022

Hier is 'n paar van die vele koeke wat die maand in Die Koekblik gebak en versier is! 🍰🧁
Plaas jou bestelling vir enige geleentheidskoeke. Vir enige navrae, skakel ons op 028 514 1441 😃

Kom besoek gerus Die Koekblik vir hoë gehalte tuisgebakte soet en sout!𝗦𝗼𝗲𝗸 𝗲𝗻𝗶𝗴𝗲 𝗶𝗲𝘁𝘀 𝘀𝗽𝗲𝘀𝗶𝗳𝗶𝗲𝗸𝘀? 𝗚𝗲𝗲𝗻 𝗽𝗿𝗼𝗯𝗹𝗲𝗲𝗺! 💁‍♀️Ko...
12/10/2022

Kom besoek gerus Die Koekblik vir hoë gehalte tuisgebakte soet en sout!
𝗦𝗼𝗲𝗸 𝗲𝗻𝗶𝗴𝗲 𝗶𝗲𝘁𝘀 𝘀𝗽𝗲𝘀𝗶𝗳𝗶𝗲𝗸𝘀? 𝗚𝗲𝗲𝗻 𝗽𝗿𝗼𝗯𝗹𝗲𝗲𝗺! 💁‍♀️
Kontak ons gerus by 028 514 1441 vir enige navrae en bestellings.

Koek gebak en versier op bestelling! 🎂Plaas u bestelling by Die Koekblik vir enige geleentheidskoeke 🥳
12/10/2022

Koek gebak en versier op bestelling! 🎂
Plaas u bestelling by Die Koekblik vir enige geleentheidskoeke 🥳

Heerlike varsgebakte bakke Lasagne te koop by Die Koekblik, genoeg vir 4 mense! Gee jouself so bietjie af met die kosmaa...
29/07/2022

Heerlike varsgebakte bakke Lasagne te koop by Die Koekblik, genoeg vir 4 mense! Gee jouself so bietjie af met die kosmaak 🥘🍛

Pragtige cupcake bouquets vir slegs R150 elk 🧁🧁 So 'n oulike geskenk vir iemand. Of vir jouself! Hulle is beskikbaar om ...
21/07/2022

Pragtige cupcake bouquets vir slegs R150 elk 🧁🧁 So 'n oulike geskenk vir iemand. Of vir jouself!
Hulle is beskikbaar om te koop by ons in die winkel 🌺

Address

Overberg Building, Voortrek Street
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koekblik Swellendam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Koekblik Swellendam:

Share

Category