08/01/2026
Aan al ons gewaardeerde kliënte.
BoorGat sluit Sondag, 11 Jan 26, vir ‘n onbepaalde periode.
Die eienaar beplan groot onderhouds werk en opgraderings aan al die geboue.
Daar word ook beplan om die (Nagmaal Huisies) klaar te maak vir gaste.
Ons wens jul ‘n wonderlike 2026 toe!
To all our valuable clients.
BoorGat will be closing on Sunday, 11 Jan 26, for an indefinite period.
The owner is planning major maintenance work and upgrading of all buildings.
The completion of the (“Nagmaal Huisies”) is also part of his plans.
We wish you a wonderful 2026!