Die Naguil Somerset West

Die Naguil Somerset West This place is not your ordinary bar and restaurant – it's a prohibition-inspired joint where good times and great food collide. Steek uit of wees spyt!

Get ready for a one-of-a-kind experience filled with comfort food and curated drinks that will have you coming back for more. Step into Die Naguil and be transported to a time when secret gatherings and speakeasies were all the rage. The ambience here is dimly lit, creating an atmosphere of mystery and intrigue. Vintage dΓ©cor, retro accents, and a mix of rustic and industrial elements add to the c

ool vibe. You'll spot antique photographs and memorabilia on the walls, giving a nod to the rebellious spirit of the Prohibition era.

18/06/2026

Die enigste moeilike besluit? Watter pizza om te bestel πŸ•
Donderdae – alle pizzas net R89! Geen takeaways.

Date Night? πŸ’•  Ons het die plan.Los die skottelgoed. Bring jou gunsteling mens en kom geniet Date Night by Die Naguil vi...
16/06/2026

Date Night? πŸ’• Ons het die plan.

Los die skottelgoed. Bring jou gunsteling mens en kom geniet Date Night by Die Naguil vir net R295 per paartjie. πŸ·πŸ¦‰

Vadersdag is om die draai πŸ»πŸ¦‰Kom vier Vadersdag by Die Naguil met 'n heerlike 2 of 3 gang set menu Γ©n 'n GRATIS 500ml Ste...
10/06/2026

Vadersdag is om die draai πŸ»πŸ¦‰

Kom vier Vadersdag by Die Naguil met 'n heerlike 2 of 3 gang set menu Γ©n 'n GRATIS 500ml Stella Artois vir Pa.

πŸ“… Sondag 21 Junie
🍺 Pa kry 'n Stella op ons
πŸ’° 2 Gange – R279 | 3 Gange – R319
πŸ“ Besprekings is noodsaaklik

Kom beat die koue Monday blues met ’n lekker bier vanmiddag πŸ»πŸ¦‰Happy Hour is van 16:00 - 19:00.  Kom tjorts saam met ons!...
08/06/2026

Kom beat die koue Monday blues met ’n lekker bier vanmiddag πŸ»πŸ¦‰

Happy Hour is van 16:00 - 19:00. Kom tjorts saam met ons!

Join ons vir Die Naguil x KWV Sunday Sessions by Die Naguil Somerset-Wes. Kom geniet live musiek πŸ¦‰πŸŽ€ 07 Jun – Viljoen Ret...
06/06/2026

Join ons vir Die Naguil x KWV Sunday Sessions by Die Naguil Somerset-Wes. Kom geniet live musiek πŸ¦‰

🎀 07 Jun – Viljoen Retief
🎀 14 Jun – Gavin Edwards
🎀 21 Jun – John Masser

Elke Sondag vanaf 16h00.

As jy vanaand kook, maak jy 'n fout πŸ•πŸ‘€Kom geniet ons pizzas vir net R89 elke Donderdag by Die Naguil πŸ¦‰πŸ»
04/06/2026

As jy vanaand kook, maak jy 'n fout πŸ•πŸ‘€

Kom geniet ons pizzas vir net R89 elke Donderdag by Die Naguil πŸ¦‰πŸ»

Die Naguil wag vir jou πŸ¦‰β€οΈJoin ons vanaand vir ons Date Night Special – net R295 per couple. 🍷✨Goeie kos, lekker geselsk...
02/06/2026

Die Naguil wag vir jou πŸ¦‰β€οΈ

Join ons vanaand vir ons Date Night Special – net R295 per couple. 🍷✨

Goeie kos, lekker geselskap en 'n rede om daai spesiale iemand uit te vat. Ons sien julle later πŸ˜‰

Sien julle vanmiddag! ⚑️
31/05/2026

Sien julle vanmiddag! ⚑️

29/05/2026
Woensdae raak gevaarlik lekker by Die Naguil πŸ¦‰πŸ”₯R69 tacos + R59 cocktails = elite vibes!Sien jou later!
27/05/2026

Woensdae raak gevaarlik lekker by Die Naguil πŸ¦‰πŸ”₯
R69 tacos + R59 cocktails = elite vibes!

Sien jou later!

Address

Paardevlei Sentrum, Gardner Williams Avenue, Firgrove Rural
Strand

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Naguil Somerset West posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category