01/09/2026
Vandag 1 September vier ons 21 Jaar van Kโroo Deli!
Dankbaar vir elke kliรซnt wat vriende geword het oor die jare en dankbaar om steeds โn sukses te wees!
Dankie vir al julle ondersteuning.
Ons sal dus โpartytjieโ hou Vrydag 4 September met โn paar lekker goed ekstra!
Alle kliente wat R500 of meer spandeer sal in โn trekking gaan vir โn prys van โn R500 Kโroo deli geskenkbewys
Ons sien julle Vrydag vir โn happie koek!
๐ง๐๐๐