Giant Gecko Coffee

Giant Gecko Coffee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Giant Gecko Coffee, Cafe, 6 Blyde Street, Stilfontein.

Hi daar almal.  En so is ons by Hinterland ae liggiefees.  En dit is tog te mooi.  Kom besoek ons vir die varste geroost...
22/11/2018

Hi daar almal. En so is ons by Hinterland ae liggiefees. En dit is tog te mooi. Kom besoek ons vir die varste geroosterde.koffiebone gemaal volgens jou behoeftes. Lekker kersgeskenk idees. En die lekkerste koekies en terte. Ons is elke aand daar tot 8 uur. Asook satersag met sie hondeskou. Sien julle daar

Hinterland klerksdorp hou hondeskou!!!! Kom geniet n lekker oggend saam met die kinders en die honde.  En kry sommer n k...
05/11/2018

Hinterland klerksdorp hou hondeskou!!!! Kom geniet n lekker oggend saam met die kinders en die honde. En kry sommer n koffie en n koekie vir die senuwees. Yskoffie beskikbaar op warm dae. Kom kyk na kersgeskenk idees en ons nuwe Limited edition koffie geur!!!!

Sien julle daar

More more almal.  More is dit Saterdag en dit beteken ons is weer by Hinterland se boeremark in die ou game gronde.Kom k...
03/11/2018

More more almal. More is dit Saterdag en dit beteken ons is weer by Hinterland se boeremark in die ou game gronde.

Kom kyk ons nuwe bekers en ou bekende blends en jou gunsteling gegeurde koffie. Salted caramel is n limited edition en die is die laastes so julle moet opskud. Kom kyk vir die nuwe kersfees geur....

Ook beskikbaar sommer by ons al julle koekies en tert en soetighede wat saam so lekker koffie gaan.

Ons is daar van 7 uur tot 1 uur. Kom kuier en kry sommer n weg vat cappuchino.

Vandag is hier 'n gaskunstenaar wat sing. NPO stalletjies wat inligting ook bied.

Kaart fasiliteite beskikbaar

31/10/2018

Hinterland Klerksdorp bied ‘n Liefdadigheidsdag aan op Saterdag 3 November 2018 vanaf 08:00 – 12:30 by ons tak in die ou Game sentrum in Margarheta Prinsloo straat. Hinterland Klerksdorp gaan ook die geleentheid gebruik om aan een gelukkige organisasie R10 000 te skenk. Ons nooi graag die publiek uit om die stalletjies van die liefdagiheids organisasies te besoek en om uit te vind hoe u ook by hulle kan betrokke raak. Victor van Wyk n plaaslike kunstenaar en Ice Ice Baby Productions gaan ons kom vermaak met musiek. Ons wil u ook graag versoek om asb die Boeremark te ondersteun wat elke Saterdag buite ons tak uitstal teen geen kostes.

More more almal.  More is dit Saterdag en dit beteken ons is weer by Hinterland se boeremark in die ou game gronde.Kom k...
26/10/2018

More more almal. More is dit Saterdag en dit beteken ons is weer by Hinterland se boeremark in die ou game gronde.

Kom kyk ons nuwe bekers en ou bekende blends en jou gunsteling gegeurde koffie. Salted caramel is n limited edition en sie is die laastes so julle moet opskud. Kom kyk vir die nuwe kersfees geur....

Ook beskikbaar sommer by ons al julle koekiea en tert en soetighede wat saam so lekker koffie gaan.

Ons is daar van 7 uur tot 1 uur. Kom kuier en kry sommer n weg vat cappuchino.

Kaart fasiliteite beskikbaar

Goeie more Hier is die prys lys van die koffie wat ek en my suster van die huis af doen. Die koffie is nie beskik baar i...
19/10/2018

Goeie more

Hier is die prys lys van die koffie wat ek en my suster van die huis af doen.
Die koffie is nie beskik baar in enige winkels nie, en is van top gehalte
Julle sal dit op geen ander plek kry in noord wes nie.
Die koffie word ook vir die spesifieke matjien wat julle het gemaal ( plunger, filter, expresso)
Ons verkoop ook koffie per beker as julle eendag graag wil kom kyk na die koffie.
Ons het ook oulike beker wat te koop is as julle sal wil belangstel. ( fotos is aan geheg)
Ons kan vir julle beker laat maak met julle eie “ slogan “ op as julle wil.

Ons is gebaseer in stilfontein. Doen aflewerings ook.

Laat weet as julle meer inligting soek
Nerina Wilmans – 072 580 9626
Berna Connoway – 072 786 8531

****************************************
Pricelist


Roast 150g 250g
Flavoured coffee beans

Amarula cream Medium R 70.00 R 95.00
Dutch Chocolate Medium R 70.00 R 95.00
English Toffee Medium R 70.00 R 95.00
Hazelnut Medium R 70.00 R 95.00
French Vanilla Medium R 70.00 R 95.00
Limited Edition:Salted Caramel R 70.00 R 95.00
Limited Edition:Sweet Sticky Cinnimon bun R 70.00 R 95.00

Single Origin

Colombian Decaff Dark R 65.00 R 115.00
Colombian Bucaramanga
Hints of Chocolate. Good for Espresso and Cuppocino Dark R 65.00 R 90.00

El Salvador Sweet clean, with honey and apple notes Medium R 65.00 R 75.00

Ethiopian Limu Sweet spicy / wine notes. Excellent for filter and plunger use Medium R 70.00 R 95.00

Guatemala Medium R 65.00 R 80.00

Organic
Organic Blend R 60.00 R 97.00
Honduras sinlge origin R 60.00 R 97.00
Uganda R 57.00 R 90.00

Blends

Special blend Floral aromas with lingering dark chocolate aromas Dark R 70.00 R 95.00

Espresso blend Deep, rich flavour Dark R 70.00 R 95.00

Africa blend Rich flavour with fruity undertones Med/Dark R 80.00 R 95.00

Fat Tail Dark R 115.00

∞Available in Beans, Espresso grind, plunger grind and filter grind
∞∞ Other Single Origins, Organic and Italian Coffee available on request, deposit may be requested

Dark Hot Chocolate R 45.00 R 55.00
White Hot Chocolate R 50.00 R 65.00
Red Velvet Hot Chocolate R 50.00 R 65.00
Mint Hot Chocolate R 50.00 R 65.00

Filter sachets for one Blend / Flavoured R15 Each
Filter sachets for one Double sachets R25 Each

∞∞ Prices are subject to change

only some people will understand the struggle. come and join us today for a cup of coffee...
17/10/2018

only some people will understand the struggle. come and join us today for a cup of coffee...

Goeie more almal.  Vandag is ons weer by die Hinterland boeremark.  Kom kry al jou koffie en warm sjokolade benodigdhede...
06/10/2018

Goeie more almal. Vandag is ons weer by die Hinterland boeremark. Kom kry al jou koffie en warm sjokolade benodigdhede by ons. Ons het nuwe voorraad ingekry so dis lekker vars. Ook te koop is die nespresso en cafe dulche re-usable pods en french press. Mooiste gecko koffie bekers en nuwe tegnologie draagbare french press flask. Net reg vir n awesome kersgeskenk!!!!

Moenie die lekkerste koek en terte vergeet nie. Die beste amarula yskas tert en wortel koek.

Vandag het ons ook 'n special op hazelnut ice koffie met 'n pasteitjie/koek/amarula yskas tert stukkies of ystervartjies vir slegs R30.

Kaart fasiliteite beskikbaar.

Goeie more almal.  More is ons weer by die Hinterland boeremark.  Kom kry al jou koffie en warm sjokolade benodigdhede b...
05/10/2018

Goeie more almal. More is ons weer by die Hinterland boeremark. Kom kry al jou koffie en warm sjokolade benodigdhede by ons. Ons het nuwe voorraad ingekry so dis lekker vars. Ook te koop is die nespresso en cafe dulche reusable pods en french press. Mooiste gecko koffie bekers en nuwe tegnologie draagbare french press flask. Net reg vir n awesome kersgeskenk!!!!

Moenie die lekkerste koek en terte vergeet nie. Die beste amarula yskas tert en wortel koek.

Kaart fasiliteite beskikbaar.

Goeie more. Kom en ondersteun ons vandag in klerksdorp. Ons is by hinterland (ou game centre) lekker boere mark. Ons kof...
15/09/2018

Goeie more. Kom en ondersteun ons vandag in klerksdorp. Ons is by hinterland (ou game centre) lekker boere mark. Ons koffie word uit gestal. Koffie kan gemaak word om nou te drink en om saam huis toe te neem. Hier is lekker koekies en terte wat dadelik saam die koffie kan geniet word as ook huis toe neem. Daar is vandag poitjie kos kompetesie, spring kastele vir die kinders, as ook klein perdjies en soveel stalletjies om te geniet. Ons is hier vandag tot half 1. Kom maak 'n draai en geniet die dag saam met ons.

28/08/2018

goeie more julle. Lekker warm koffie vir die koue daggies wat voor le. Bestel sommer dadelik jou koffie om teleurstelling te voor kom. Skakel gerus vir enige navra vir Nerina op 072 580 9626

Address

6 Blyde Street
Stilfontein
2550

Telephone

+27725809626

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Giant Gecko Coffee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Giant Gecko Coffee:

Share

Category