11/06/2026
🥃 *VADERSDAG BEDERF BOPLAAS BRANDEWYN PROE* 🥃
Op soek na die perfekte Vadersdaggeskenk Stilbaai vir almal Stillbay ? Bederf Pa met 'n premium brandewynproe saam met Boplaas!
*_Om almal kans te gee om die Springboks se wedstryd om 15:00 te geniet, is die tyd van die proe aangepas na 13:00_ .*
🏉Die perfekte Vadersdaggeskenk vir die pa/man/vriend wat die fyner dinge in die lewe geniet!
🏉 En onthou, Lilliput Social Cafè & Bar het nou ook 'n lekker groot skerm, so niemand hoef die rugby te mis nie!
🕐 Saterdag | 13:00 | 20 Junie
💰R180pp (sluit peuselhappies in)
Bespreek nou by Stilbaai Kelders - 028 754 1655
Stilbaai Besigheidsforum Suid-Kaap FORUM Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism Stilbaai / Jongensfontein Advertensiebord
Welcome to Lilliput Social Cafe and Bar in beautiful Stilbaai. Here you will find time to sit back,relax and enjoy the atmosphere with friends and family.