Jardine's Deli - Stilbaai

Jardine's Deli - Stilbaai Cakes, tarts & home-baked in Stilbaai. Available at SPAR, OK Foods & SPAR Riversdale. Order NOW!

Geniet 'n baie spesiale Vrouedag!Ons hoop daar is vandag selfs meer bederfies - en ietsie smaakliks - vir al die dames.๐Ÿฐ...
09/08/2026

Geniet 'n baie spesiale Vrouedag!
Ons hoop daar is vandag selfs meer bederfies - en ietsie smaakliks - vir al die dames.๐Ÿฐ๐Ÿฅฐ

06/08/2026

Beautifully baked by Jardine's Deli - Stilbaai.
Because Womenโ€™s Day is coming up!

๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐——๐—”๐— ๐—˜๐—ฆ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ณ๐˜€ ๐—บรฉรฉ๐—ฟ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ.๐Ÿซถ๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸฆฐBy Jardine's Deli - Stilbaai kan ons...
05/08/2026

๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐——๐—”๐— ๐—˜๐—ฆ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ณ๐˜€ ๐—บรฉรฉ๐—ฟ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ.๐Ÿซถ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿฆฐ

By Jardine's Deli - Stilbaai kan ons aan min bederfies d**k wat so besonders is soos iets wat smaaklik-lekker รฉn mooi is...
Soos diรฉ mooi koeke wat ons bak en versier - en wat saam met die hele familie geniet kan word!๐Ÿง๐ŸŽ‚๐Ÿฐ

Bestel gerus deur die Jessica 'n WhatsApp te stuur na 072 412 6223.

Ons vars tuisgebak sluit in 'n verskeidenheid koeke en terte in verskillende groottes, asook kolwyntjies, dadelballetjies, biltongbroodjies, appeltert en meer.

Kyk gerus op die rakke by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale - en kry iets om saam met daardie spesiale dames te geniet.๐Ÿ’Ÿ๐Ÿ’๐Ÿฐ

Dis naweek!Nou kan jy 'n heerlike Jardine's Deli APPELTERT geniet...- of enige van ons heerlike vars tuisgebak!Jardine's...
31/07/2026

Dis naweek!
Nou kan jy 'n heerlike Jardine's Deli APPELTERT geniet...
- of enige van ons heerlike vars tuisgebak!

Jardine's Deli het 'n paar nuwe lekkernye beskikbaar en ons appeltert is mos gesond - daar is dan appels in!๐Ÿ˜‰
Kry gerus jou gunsteling bederfie - kyk wat is alles op die rakke by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale.๐Ÿง๐Ÿฐ

Ons bak ook temakoeke vir enige geleentheid.
Vir bestellings, stuur vir Jessica 'n WhatsApp by 072 412 6223.

22/07/2026
Baie mans sรช dat hulle nie regtig omgee oor 'n spesiaal-gebakte koek vir hul verjaarsdag nie.๐ŸŽ‚๐Ÿง”โ€โ™‚๏ธTog is dit die idee wa...
21/07/2026

Baie mans sรช dat hulle nie regtig omgee oor 'n spesiaal-gebakte koek vir hul verjaarsdag nie.๐ŸŽ‚๐Ÿง”โ€โ™‚๏ธ
Tog is dit die idee wat tel.

By Jardine's Deli sien ons dat die mans diรฉ spesiale gebaar waardeer.
So, al kan hy nie die snytjies dun en perfek sny nie, bestel steeds 'n heerlike tema-koek vir sy verjaarsdag - of enige geleentheid.

Vir enige bestellings, stuur vir Jessica 'n WA by 072 412 6223

๐ŸงOns heerlike tuisgebak is op die rakke by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale.
Geniet dit!๐Ÿ‘Œ

Daar is darem min dinge so lekker soos Jardine's Deli se heerlike tuisgebak - of dit 'n koek is om daardie spesiale gele...
08/07/2026

Daar is darem min dinge so lekker soos Jardine's Deli se heerlike tuisgebak - of dit 'n koek is om daardie spesiale geleentheid te vier of jou gunsteling tert of selfs kolwyntjies, dadelballetjies, biltongbroodjies of wortelkoek.
En kyk gerus uit vir ons appelkoek en sjokoladepoeding!๐Ÿ๐Ÿซ
๐ŸซฃWees gewaarsku: as jy dit eers een keer geproe het, gaan jy dit wรฉรฉr en wรฉรฉr koop!

So, besoek gerus die SPAR en OK Foods in Stilbaai asook SPAR Riversdale en kies jou gunsteling!

Ons bak ook vir enige geleentheid en funksies.
Vir bestellings, stuur vir Jessica 'n WA na 072 412 6223

Geniet dit!

Dit is altyd vir ons lekker om te hoor dat ons tuisgebak geniet word en by Jardine's Deli - Stilbaai, waardeer ons die o...
06/07/2026

Dit is altyd vir ons lekker om te hoor dat ons tuisgebak geniet word en by Jardine's Deli - Stilbaai, waardeer ons die ondersteuning.

Kry gerus jou gunsteling op die rakke by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale.

Ons bak natuurlik ook vir enige geleentheid en funksies.
Vir bestellings, stuur asb. vir Jessica 'n WhatsApp na 072 412 6223.

๐—จ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ฉ๐—”๐—ž๐—”๐—ก๐—ฆ๐—œ๐—˜!โ›ฑ๏ธ๐Ÿšฃโ€โ™‚๏ธEn dit beteken die familie en vriende kuier saam...Dit is tyd dat almal bederf word - ...
01/07/2026

๐—จ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ฉ๐—”๐—ž๐—”๐—ก๐—ฆ๐—œ๐—˜!โ›ฑ๏ธ๐Ÿšฃโ€โ™‚๏ธ
En dit beteken die familie en vriende kuier saam...
Dit is tyd dat almal bederf word - met heerlike, vars tuisgebak van Jardine's Deli.

Kies uit ons verskeidenheid van kolwyntjies, terte, koek, dadelballetjies, tertdoppies, biltongbroodjies en meer!๐Ÿฐ๐Ÿง๐ŸŽ‚
Jardine's Deli se liplekker-eetgoed is beskikbaar by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale.

Vir bestellings, stuur vir Jessica 'n WhatsApp by 072 412 6223.

Geniet die vakansie!๐Ÿฅณ

Wie sรช ons heerlike koeke is nie gesond ook nie? Kyk dan net al die vrugte!๐Ÿ˜‰๐Ÿ“๐Ÿ’By Jardine's Deli - Stilbaai bak ons nie n...
25/06/2026

Wie sรช ons heerlike koeke is nie gesond ook nie? Kyk dan net al die vrugte!๐Ÿ˜‰๐Ÿ“๐Ÿ’
By Jardine's Deli - Stilbaai bak ons nie net liplekker koek nie - ons versier dit nรฉt soos ons kliรซnte dit wil hรช.

Ons bak vir enige geleentheid.
Vir bestellings, stuur asb. vir Jessica 'n WhatsApp na 072 412 6223.

Jy kan ook ons heerlike vars tuisgebak in Stilbaai by SPAR en OK Foods en in Riversdal by SPAR aanskaf.
Geniet dit!

Address

11 Anemoon Avenue, Still Bay West, Still Bay
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 15:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27724126223

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jardine's Deli - Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category