08/10/2026
Stellenbosch bruis en beef hierdie week tydens met goeie mense, kos en ongelooflike atmosfeer! ✨
Ons deure is oop tydens Woordfees vanaf die eerste koppie koffie in die oggend tot die laaste heildronk wanneer die gordyn sak.
Begin jou dag met ontbyt in die hart van Stellenbosch, kom kuier vir pre-drinks by Simon W**e Emporium en aandete by De Warenmarkt om 'n pragtige feesdag af te sluit.
Vind jou oomblik by De Warenmarkt hierdie Woordfees. 🍷