03/10/2026
Welkom in Stellenbosch, Woordfeesgangers! Kom deel in die feespret by Meraki Café & Bertha W**e Bar in Kerkstraat, waar woorde, wyn en lekker geselskap bymekaarkom.
Vra vir ons speletjiesboekie en toets jou woordvernuf met prettige Afrikaanse woordraaisels terwyl jy ’n glas Bertha-wyn geniet.
Neem deel aan ons Woord en Wyn-kompetisie en staan ’n kans om ’n gemengde kis Bertha-wyne te wen! Besonderhede is in die winkel beskikbaar.
Deelname slegs vir persone ouer as 18 jaar.
Kom speel, kuier en proe saam met ons!
**eBar **es