Springbok Lodge, Springbok

Springbok Lodge, Springbok Accommodation & Restaurant based in Springbok, Namaqualand in the Northern Cape.

📖 Kom loer by ons boekwinkel in... Daar is 'n verskeidenheid interessante leesstof vir 'n ieder en 'n elk, soos hierdie ...
07/10/2026

📖 Kom loer by ons boekwinkel in... Daar is 'n verskeidenheid interessante leesstof vir 'n ieder en 'n elk, soos hierdie opwindende NUWE opwipboek "Helde van die Bybel". 🤩

Springbok parkrun is hierdie jaar 10 jaar oud!  Hier is 'n lekker ontbyt-geleentheid vir alle parkrunners!Sien julle Sat...
04/09/2026

Springbok parkrun is hierdie jaar 10 jaar oud! Hier is 'n lekker ontbyt-geleentheid vir alle parkrunners!
Sien julle Saterdag.

Ons boekwinkel het nuwe voorraad ingekry... 📖'n Versameling Bybels, Afrikaans en Engels, in 'n verskeidenheid vertalings...
21/08/2026

Ons boekwinkel het nuwe voorraad ingekry... 📖

'n Versameling Bybels, Afrikaans en Engels, in 'n verskeidenheid vertalings. Loer gerus in! 🌟🌟🌟

12/08/2026

Hoe wonderlik is Afrikaans?! Ondersteun *Koop-'n-Afrikaanse-boek-dag* op 14 Augustus. Kom soek jou lekkerlees boek hierdie Vrydag uit en raak weg tussen die bladsye daarvan!

Vrouedag verrassing: Koejawel vrugteskommels.Bring jou ma, vrou, vriendin, ouma, niggie, buurvrou vir 'n héérlike bederf...
06/08/2026

Vrouedag verrassing: Koejawel vrugteskommels.
Bring jou ma, vrou, vriendin, ouma, niggie, buurvrou vir 'n héérlike bederfdrankie oor die naweek.

14 Augustus is "Koop-'n-Afrikaanse-boek-dag". Besoek gerus op hiérdie dag ons boekwinkel; alle Afrikaanse boeke is afgem...
03/08/2026

14 Augustus is "Koop-'n-Afrikaanse-boek-dag". Besoek gerus op hiérdie dag ons boekwinkel; alle Afrikaanse boeke is afgemerk vir die dag! 📖🤩

Kom loer in by ons boekwinkel - ons het heelwat kinder- en jeugboeke afgemerk... 📖👀Hier is iets vir elke ouderdom en sma...
27/07/2026

Kom loer in by ons boekwinkel - ons het heelwat kinder- en jeugboeke afgemerk... 📖👀
Hier is iets vir elke ouderdom en smaak te kies en te keur! 💫

Dis Saterdag Kersfees! Kersfees in Julie, 25 Julie @ Jopie's. Kom loer in en kuier saam. Ons het héérlike eet-en drinkgo...
24/07/2026

Dis Saterdag Kersfees! Kersfees in Julie, 25 Julie @ Jopie's. Kom loer in en kuier saam. Ons het héérlike eet-en drinkgoed.

5 dae tot... "Christmas in July" specials! 🤩
20/07/2026

5 dae tot... "Christmas in July" specials! 🤩

Splinternuwe Romans (FIKSIE) NOU beskikbaar by ons boekwinkel... 💫💫💫
09/07/2026

Splinternuwe Romans (FIKSIE) NOU beskikbaar by ons boekwinkel... 💫💫💫

Address

37 Voortrekker Street
Springbok
8240

Opening Hours

Monday 07:30 - 20:00
Tuesday 07:30 - 20:00
Wednesday 07:30 - 20:00
Thursday 07:30 - 20:00
Friday 07:30 - 20:00
Saturday 07:30 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27277121321

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Springbok Lodge, Springbok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Springbok Lodge, Springbok:

Shortcuts

Share