De Bakkershuisje

De Bakkershuisje Jou een-stop tuisnywerheid en geskenkwinkel
Whatsapp 083 638 1084

Weer 'n heerlike besige oggend by De Bakkershuisje! Die pannekoek panne (en bakster) het oortyd gewerk, en die vol rakke...
27/05/2023

Weer 'n heerlike besige oggend by De Bakkershuisje!
Die pannekoek panne (en bakster) het oortyd gewerk, en die vol rakke het beslis nou' n paar openinge gekry, die reuk van warm boontjiesop het die vertrek gevul en warm lekkergoed was aan die orde van die koue winderige oggend.
Dankie vir elke klient se inloer vandag, julle ondersteuning en om te sien hoe almal ons winkel geniet, maak al die harde werk die moeite werd!

En dankie ook aan ons getroue "personeel", julle dames is goud werd!

Ons sien julle binnekort weer!

26/05/2023

Dit is weer sulke tyd!
Kom besoek ons op 27 Mei 2023, ons sal oop wees van 9h00 tot 14h00.
Ons rakke is weer vol gepak, ons koffiepotte sal prut en met die winter op ons, sal ons ook heerlike warm sop en pannekoek beskikbaar hê.
Ons sien julle daar!

Maak seker om ons blad te like om te sien wat ons alles op die rakke het.https://www.facebook.com/profile.php?id=1000899...
26/05/2023

Maak seker om ons blad te like om te sien wat ons alles op die rakke het.

https://www.facebook.com/profile.php?id=100089974306455

Dit is weer sulke tyd!
Kom besoek ons op 27 Mei 2023, ons sal oop wees van 9h00 tot 14h00.
Ons rakke is weer vol gepak, ons koffiepotte sal prut en met die winter op ons, sal ons ook heerlike warm sop en pannekoek beskikbaar hê.
Ons sien julle daar!

Ons koek-van-die-dag is ook smul-gereed vir more
26/05/2023

Ons koek-van-die-dag is ook smul-gereed vir more

Maak seker julle bring die kleinspan ook saam. Hierdie prettige koekies wat die kinders self kan verf, gaan ook op die r...
26/05/2023

Maak seker julle bring die kleinspan ook saam. Hierdie prettige koekies wat die kinders self kan verf, gaan ook op die rak wees!

SAVE THE DATE!
11/05/2023

SAVE THE DATE!

De Bakkershuisje29 April 2023Weereens 'n suksesvolle oggend. En weer sê ons baie dankie vir elke liewe klant se onderste...
29/04/2023

De Bakkershuisje
29 April 2023

Weereens 'n suksesvolle oggend. En weer sê ons baie dankie vir elke liewe klant se ondersteuning vandag, ons stel dit hoog op prys!

Hou ons blad dop vir ons volgende datum!!

29/04/2023

Ons het nog baie koekies en beskuit oor asook verskeidenheid soet lekkernye. Ons is nog oop tot 14h00!

As jy more in die omtrek is, besoek ons gerus. Ons het ou gunstelinge en paar nuwelinge op die rakke. Oop van 9h00, moen...
28/04/2023

As jy more in die omtrek is, besoek ons gerus. Ons het ou gunstelinge en paar nuwelinge op die rakke. Oop van 9h00, moenie uitmis nie!

Ons is weer oop 29 April 2023!
Kom loer gerus in vir koppie koffie/tee en snytjie koek of kom vul die spens aan met ons heerlike tuisgebak.
Moedersdag is ook om die draai, kom kyk gerus na ons geskenkhoek vir ietsie spesiaals vir die mammas! Ons sien uit om jou te verwelkom.

Feta&rooi uie, Smoked Country Ham & Kaas, Sundried Tomatoes, Olives&Feta Quiches
27/04/2023

Feta&rooi uie, Smoked Country Ham & Kaas, Sundried Tomatoes, Olives&Feta Quiches

Die Koekie-Loer het weer gesorg vir pragtige Moedersdagkoekies
25/04/2023

Die Koekie-Loer het weer gesorg vir pragtige Moedersdagkoekies

Address

Keeromstraat 6
Springbok
8240

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Bakkershuisje posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category