Gorgeous Goat - Goatmilk Soap

Gorgeous Goat - Goatmilk Soap Gorgeous Goat - Goatmilk soap is 100% handmade product with natural additives that is good for your skin. Suitable for the whole family.

๐Ÿงผ SEEPDAG โ€“ die laaste Sondag van September ๐ŸงผOf jy jou seep van scratch af maak, of met melt & pour begin โ€“ daar is iets...
29/09/2026

๐Ÿงผ SEEPDAG โ€“ die laaste Sondag van September ๐Ÿงผ

Of jy jou seep van scratch af maak, of met melt & pour begin โ€“ daar is iets besonders aan om โ€™n gewone stukkie seep in iets uniek en mooi te verander. ๐Ÿค

By Gorgeous Goat is elke stukkie met die hand gemaak, met liefde en โ€™n bietjie bokmelk. ๐Ÿ๐Ÿงผ
Van die eerste mengsel tot die finale stempelโ€ฆ
Hand milked to Heart made. โค๏ธ

Vier vandag die kuns, kreatiwiteit en liefde agter handgemaakte seep! โœจ

Met โ€™n hart vol dankbaarheid kyk ek terug op die Griekwastad Bieruniefees. ๐ŸคŽ๐ŸDankie aan elkeen wat by die Gorgeous Goat-...
28/09/2026

Met โ€™n hart vol dankbaarheid kyk ek terug op die Griekwastad Bieruniefees. ๐ŸคŽ๐Ÿ

Dankie aan elkeen wat by die Gorgeous Goat-stalletjie kom kuier, groet en gesels het. Dankie vir elke glimlag, elke aankoop, elke nuwe gesig en elke lekker gesprek. ๐Ÿซถ๐Ÿป

Dit was voorwaar โ€™n heerlike fees en โ€™n reuse sukses! Ek is ongelooflik dankbaar vir elkeen se ondersteuning en opgewonde oor alles wat nog voorlรช. ๐ŸŒฟโœจ

Dankie, Griekwastad Bieruniefees!
Van my klein plaasstalletjie tot julle harte โ€”

Hand milked to Heart made. ๐ŸคŽ๐Ÿ

๐Ÿป๐Ÿ Bieruniefees Griekwastad! ๐Ÿ๐ŸปHier staan ons โ€” tussen handgemaakte seep, plaasliefde en โ€™n hele klomp Gorgeous Goat-goe...
25/09/2026

๐Ÿป๐Ÿ Bieruniefees Griekwastad! ๐Ÿ๐Ÿป

Hier staan ons โ€” tussen handgemaakte seep, plaasliefde en โ€™n hele klomp Gorgeous Goat-goedjies! ๐ŸคŽ

Van handgemelkte bokmelk tot hartgemaakte produkte โ€” alles met liefde op ons plaas in die Noord-Kaap gemaak. ๐ŸŒฟโœจ

Kom kuier gerus by ons, loer deur ons produkte, ruik aan die seep en sรช sommer hallo! ๐Ÿ‘‹๐Ÿป
Gorgeous Goat โ€” Hand milked to Heart made. ๐Ÿโค๏ธ

๐Ÿ“ Bieruniefees, Griekwastad

Ons is reg vir julle! ๐ŸŽ‰

Hier word nie net seep gemaak nie โ€” hier word iets met liefde, geduld en โ€™n stukkie plaaslewe geskep.Van ons bokke se va...
18/09/2026

Hier word nie net seep gemaak nie โ€” hier word iets met liefde, geduld en โ€™n stukkie plaaslewe geskep.

Van ons bokke se vars melk, deur my hande, na jou huis. ๐Ÿโœจ

Hand milked to Heart made.

Gorgeous Goat ๐ŸคŽ

12/09/2026
Kom hou saam fees๐Ÿ˜‰Boek die datum. Dis mos n lang naweek๐Ÿ˜‰
10/09/2026

Kom hou saam fees๐Ÿ˜‰
Boek die datum. Dis mos n lang naweek๐Ÿ˜‰

Glo in jouself. Dis die belangrikste!
31/08/2026

Glo in jouself. Dis die belangrikste!

๐Ÿงก๐Ÿ
27/08/2026

๐Ÿงก๐Ÿ

Gorgeous Goat - Goatmilk Soap
25/08/2026

Gorgeous Goat - Goatmilk Soap

Address

Koedoeskloof
Siyancuma
8365

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27729906048

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gorgeous Goat - Goatmilk Soap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share