Gigatt Cuisine

Call Directions Contact the restaurant

Gigatt Cuisine Home cooked meals

From Our Heart to Your Plate
Taste the Love in Every Bite

All of our products are freshly prepared in our very own facility.

All products are well-portioned, cooked with love and ready for you to heat and eat!

07/11/2026
Daar sal weer vars gebakte koekies wees vir die volgende datums23 November24 DesemberMAAK SEKER JY BESTEL082 688 364952 ...
04/11/2026

Daar sal weer vars gebakte koekies wees vir die volgende datums

23 November
24 Desember

MAAK SEKER JY BESTEL

082 688 3649
52 Pearl str Silkaatzkop Secunda

KERSFEES is nie meer ver nie......Maak seker jou bestelling is in 082 688 364952 Pearl str Silkaatzkop Secunda
04/11/2026

KERSFEES is nie meer ver nie......

Maak seker jou bestelling is in

082 688 3649
52 Pearl str Silkaatzkop Secunda

Kom koop vandag jou 1.2kg koekies en kry n GRATIS 250G koekies by
03/11/2026

Kom koop vandag jou 1.2kg koekies en kry n GRATIS 250G koekies by

Ons vra asb dat alle bestelling vir more vandag al geplaas word. Alle etes kan more vanaf 1uur tot 4uur opgetel word. DI...
03/11/2026

Ons vra asb dat alle bestelling vir more vandag al geplaas word.
Alle etes kan more vanaf 1uur tot 4uur opgetel word.

DIE WINKEL SLUIT 4UUR.

Ons wil graag he dat al ons werkers intyd by hulle stem lokale ook kan uitkom.

Moenie dat kosmaak jou onder kry nie!!Maak die aande vir jouself makliker en kry jou reeds gekookte ete by ons. Jy kan d...
31/10/2026

Moenie dat kosmaak jou onder kry nie!!
Maak die aande vir jouself makliker en kry jou reeds gekookte ete by ons.
Jy kan daagliks/weekliks/maandeliks bestel
Elke week het ons n nuwe menu met 2 keuses om van te kies.
Maak warm & geniet!!

Bespreek jou plek nou al!! Moenie uitmis nie

Bestel via whatsapp (sms) 082 688 3649

52 Pearl str Silkaatzkop Business Park Secunda

28/10/2026

Address

52 Pearl Street Silkaatzkop Business Park Shop 2
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27826883649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gigatt Cuisine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Gigatt Cuisine:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants