17/09/2026
πΆπ½ BOEREMUSIEKNAWEEKπ½πΆ
Maak jou reg vir βn onvergeetlike naweek vol boeremusiek en lekker kuier! π€ π΅
π
2β3 Oktober 2026
π The Boathouse, Lake Umuzi, South Bank, Secunda
Kom geniet βn fantastiese line-up van talent, met onder andere Klipwerf Orkes, Willie Botha, Diamant 4, Connie du Toit, Werner Terblanche, Willie Mynhardt en nog vele meer! π€πͺπΈ
ποΈ Kaartjies:
Stuur βn e-pos na [email protected] of WhatsApp 060 885 1496 om jou kaartjies te koop.
π‘ Beplan jy om oor te slaap? Bespreek jou verblyf by een van Lake Umuzi se akkommodasie-opsies en maak βn hele naweek daarvan!
Bring jou mense, bring jou kuiergees en kom geniet die beste van boeremusiek! πΏπ¦β€οΈ