18/08/2026
🧈🔥 **IN VOORRAAD!** 🔥🧈
Ons **Biltong & Herb Braai Butter** van **Huis & Hart Kombuis** is beskikbaar by **Biltong Paradise!** 😍
Gemaak met regte botter, biltong, vars kruie & speserye — die perfekte ekstra geur vir jou braai! 🥩🌿
🫙 **250 ml | R145**
📍 Kry joune nou by **Biltong Paradise** ❤️