03/10/2025
Oktoberfest 2025 bring die gees…
Maak jou gereed om jou bierbeker hoog te lig saam met lewende vermaak wat die feesgees heeldag aan die gang sal hou!
Ons het die ongelooflike MC en Sanger Daniel Hoffmann, die altyd-lekker “Keer die Beeste” Boereorkes en die skaregunsteling Dusty Dixon, almal live op die verhoog om vir jou die beste Oktoberfest-partytjie ooit te bring!
Van tradisionele Duitse musiek tot groot partytjie treffers, kom kuier en lag saam met vriende.
* Lekker Kos
* Biertent en Bar (Geen Kontant)
* Speletjies vir oud en jonk
* Waterglybane vir kinders
* Uitstallers
* En Baie meer!
📅 4 Oktober 2025
🕘 Begin 09:00
📍 Brauhaus Afrika, R24, Olifantsnek, Rustenburg
🎟️ Kaartjies: R65 aanlyn | R70 by die hek
Dis meer as net ’n fees – dis ’n vol-dag partytjie wat jy beslis nie wil misloop nie!