18/06/2026
Neem asseblief kennis! Die brouery gaan ongelukkig toe wees op Vrydag 19 en Saterdag 20 Junie weens onvoorsiene omstandighede. Ons sal weer oop wees vir Vadersdag, Sondag 21 Junie van 11:00 tot 15:00
Die Jomp Taproom sal heel naweek oop wees as julle koue bier en heerkike pizza benodig😜 Julle sal ook die Springbok vs Barbarians wedstryd kan kyk by die taproom!
Die res van julle sien ons Saterdag by Capital Craft Beer Fest!🍻