Die Mossie

Die Mossie 'n Nes van rus, genade en goeie koffie. Waar mooi oomblikke, warm harte en goeie geselskap bymekaar kom. @ Geelhout Gardens
(1)

๐Ÿนโ˜€๏ธ NUWE MOSSIE MIXES! ๐Ÿ•Š๏ธโœจNet betyds vir die somer vibes, ons het โ€™n heerlike nuwe toevoeging tot ons drankies-spyskaart...
25/09/2026

๐Ÿนโ˜€๏ธ NUWE MOSSIE MIXES! ๐Ÿ•Š๏ธโœจ

Net betyds vir die somer vibes, ons het โ€™n heerlike nuwe toevoeging tot ons drankies-spyskaart! ๐ŸŒธ๐Ÿน
Vars, verfrissend en perfek om op โ€™n warm dag rustig terug te sit, af te skakel en net die oomblik te geniet. ๐Ÿ˜Œโ˜€๏ธ

Kom maak nes by Die Mossie en probeer een van ons nuwe Mossie Mixes! ๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿ’•

Summer is callingโ€ฆ and so is your Mossie Mix! ๐Ÿน๐ŸŒฟ

๐Ÿ” DINSDAG = BRISKET DAG BY DIE MOSSIE! ๐Ÿ”Laasweek het ons die waters getoets met ons Brisket Burgerโ€ฆ en julle het hom beh...
21/09/2026

๐Ÿ” DINSDAG = BRISKET DAG BY DIE MOSSIE! ๐Ÿ”

Laasweek het ons die waters getoets met ons Brisket Burgerโ€ฆ en julle het hom behoorlik opgesmul! ๐Ÿ˜๐Ÿ”ฅ

So, van nou af is Dinsdag Brisket Dag by Die Mossie! ๐Ÿฆ๐Ÿ’š

Kom sit, ontspan en geniet โ€™n heerlike Brisket Burger met skyfies โ€” met ons lekker koolslaai, gepekelde rooi ui of Sweet Jalapeรฑo en sappige, gesnyde brisket. ๐Ÿคค๐Ÿ”

๐Ÿ“… Slegs beskikbaar op Dinsdae
โฐ Of tot voorraad hou!
๐Ÿš— R20 aflewering binne Rustenburg

Kom maak โ€™n nes by ons en maak jou Dinsdag โ€™n bietjie lekkerder! โค๏ธ

๐Ÿ“ž Kati: 082 041 9214

19/09/2026

So dankbaar vir al die pragtige vroue wat vanoggend kom nes maak het by Die Mossie. ๐Ÿฆ๐Ÿ’•

Mag ons altyd onthou om mekaar se laste te help dra, mekaar op te bou en vir mekaar โ€™n veilige plek te wees.

En bo allesโ€ฆ mag ons altyd ons rusplek by ons Vader vind. ๐Ÿค

Vir ons was dit โ€™n groot voorreg om julle vanoggend tuis te laat voel, te bederf en saam met julle hierdie mooi Damesoggend te beleef.

Dankie dat julle Die Mossie gekies het as julle nes vir die oggend. ๐ŸŒฟโ˜•๏ธ

As die nes vol is, is my hart vol. โค๏ธ

13/09/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SPRINGBOK-TEMA PARTYTJIE BY DIE MOSSIE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

Na โ€™n lekker wen gisteraand/vanoggend is dit vir ons โ€™n GROOT voorreg om hierdie klein partytjielyfies te bederf! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

โ€™n Springbok-tema, pizza- en roomysbekkies en natuurlik baie pret! ๐Ÿ•๐Ÿฆ๐Ÿ‰๐Ÿฅณ

Ons is mal daaroor om spesiale dae nรณg meer spesiaal te maak โ€” en by Die Mossie is daar plek vir partytjies van groot tot klein! ๐Ÿ•Š๏ธโœจ

๐ŸŽ‰ Beplan jy โ€™n partytjie? Vra my meer oor partytjies by Die Mossie en kom maak jou volgende viering โ€™n Mossie-kuier! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿ’› โ€™n Lekker daggie uit by Die Mossie! ๐ŸŒฟBring die kinders en kom geniet โ€™n heerlike dag in die buitelug! ๐Ÿฐ๐Ÿ“๐ŸTerwyl die ...
10/09/2026

๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿ’› โ€™n Lekker daggie uit by Die Mossie! ๐ŸŒฟ

Bring die kinders en kom geniet โ€™n heerlike dag in die buitelug! ๐Ÿฐ๐Ÿ“๐Ÿ

Terwyl die klein mossies speel, rondhardloop en die diere geniet, kan Mamma en Pappa rustig โ€™n lekker koffie drink en ietsie eet. โ˜•๐Ÿฅž

Want โ€™n dag uit is mos altyd lekkerder wanneer die hele gesin dit saam geniet! ๐Ÿฅฐ
Kom kuier, kom speel, kom eetโ€ฆ kom maak โ€™n nes by Die Mossie! ๐Ÿ•Š๏ธโœจ

06/09/2026
05/09/2026

๐ŸŒธโ˜• โ€™n Groot voorreg om hierdie week die Vastrap Administrasie-dames te bederf! ๐ŸŒธ

โ€™n Heerlike ontbyt, โ€™n mooi gedekte tafel en natuurlik lekker geselskap. ๐Ÿฅโ˜•โœจ

Dankie dat julle Die Mossie gekies het om julle spesiale oggend saam te geniet. Dit was โ€™n plesier om julle te ontvang en โ€™n bietjie ekstra spesiaal te laat voel. ๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿ’•

Mag daar nog baie sulke oggende van lekker koffie, goeie kos en mooi herinneringe wees! ๐ŸŒฟ

๐ŸŒง๏ธโ˜• Reรซnweer vra mos vir Die Mossie! ๐Ÿ•Š๏ธDaar is iets besonders aan โ€™n reรซnerige dagโ€ฆ โ€™n warm koppie koffie, โ€™n lekker ont...
05/09/2026

๐ŸŒง๏ธโ˜• Reรซnweer vra mos vir Die Mossie! ๐Ÿ•Š๏ธ

Daar is iets besonders aan โ€™n reรซnerige dagโ€ฆ โ€™n warm koppie koffie, โ€™n lekker ontbyt en goeie geselskap. ๐ŸคŽ

Bring die familie, nooi jou vriende en kom kuier โ€™n bietjie by ons. Sit terug, luister na die reรซn en geniet daardie kosbare tyd saam. ๐Ÿฅโ˜•๐ŸŒฟ

Maak vandag โ€™n Mossie-dag! ๐Ÿ•Š๏ธ
Ons wag vir julle. ๐Ÿค

29/08/2026

๐Ÿงธ๐Ÿ’› โ€™n Winnie-the-Pooh babatee by Die Mossie ๐Ÿ๐ŸŒฟ

Wat โ€™n wonderlike oggend om โ€™n kosbare klein lyfie-op-pad te vier! ๐Ÿฅน๐Ÿ’›

Dankie dat julle Die Mossie gekies het om deel te wees van hierdie spesiale dag. Dit was vir ons โ€™n groot voorreg om julle te ontvang en saam hierdie mooi nuwe hoofstuk te vier. ๐Ÿ•Š๏ธโ˜•โœจ

Mag die klein beertjie op pad gevul wees met liefde, laggies en eindelose mooi oomblikke. ๐Ÿ’›
Baie geluk aan die mamma en pappa! ๐Ÿงธ๐ŸŒผ

Address

63 Manuka Avenue
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27820419214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Mossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Mossie:

Shortcuts

Share

Category