Oppi-draai Country Barn

Directions

Oppi-draai Country Barn Oppi-draai Country barn
Country music
Pub lunches
Live shows
Boere musiek
2.4 km from Rtb kloof holiday resort DONKERHOEK
Navrae: whatsapp 075 496 0690

04/11/2026
30/10/2026

VANAAND IS DIT SOMERSAAND IN RUSTENBURG! 📢‼️‼️

📍 OPPI-DRAAI COUNTRY BARN

🎤 JP DIX & JOHAN VERMEULEN LIVE OP DIE VERHOOG! 🎸🪕

As jy nog nie saam met JP DIX gekuier het nie, is VANAAND JOU KANS! 🤩

Kom luister na sy ongelooflike lewensverhaal, geniet sy fantastiese musiek en sy unieke banjo-klanke! 🎶❤️

🎙️ En natuurlik tree JOHAN VERMEULEN ook op – en glo my, HY MAG MAAR!! 🔥

💃🕺 Jy kan SKOFFEL, SOKKIE OF TWO-STEP – solank jy net lekker saamkuier!

🥃🍺🍷 KROEG-SPECIALS BEGIN REEDS OM 16:00! 🔥‼️

🎸🎤 HOOFOPTREDES BEGIN OM 19:00!
💃🕺 Ons kuier lekker tot 24:00!

🌯🍔 Lekker kosstalletjie beskikbaar
🪑 Pak gerus jou kampstoel en kom ontspan onder die sterre! ✨

🎟️ TOEGANG IS HEELTEMAL GRATIS! ‼️

📍 Slegs 3.4 km vanaf Rustenburg Kloof op die Donkerhoekpad.

❤️ OPPI-DRAAI COUNTRY BARN – WAAR VRIENDE FAMILIE WORD!

🌞🎶 Kom vroeg vir die specials, bly vir die musiek en dans die aand om! 🎸💃🕺

Langarm dans / sokkieBuitelug show Oppi-draai Country Barn
26/10/2026

Langarm dans / sokkie
Buitelug show Oppi-draai Country Barn

Address

Donkerhoek Road
Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi-draai Country Barn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants