Jaffel Jim at Munchies

Jaffel Jim at Munchies Jaffel Jim and Munchies offers a delicious food menu for the whole family at an affordable price. All our food is freshly prepared in the kitchen.

We are situated at 19 raasblaar ave protea park
Rustenburg.

King foods now open in rtb. Come and enjoy a nice boerie, corndogs, russian rolls, russian and chips, hotdogs or pap en ...
09/09/2026

King foods now open in rtb. Come and enjoy a nice boerie, corndogs, russian rolls, russian and chips, hotdogs or pap en kaiings. From tomorrow I'll be also make vetkoek and good quality beef stew. For orders 0720155909

23/08/2026

Ons maak weer oop vanaf 10 sept 2026. Selfde perseel. Nuwe menu. Kom besoek ons gerus vir smaaklike bekostigbare etes. Ons beplan ook om ready to eat meals op grootskaal voor te berei en aan organisasies te lewer. Kontak my gerus as julle n kwotasie benodig. 0720155909

10/02/2025
LEKKERBEK BAKKERY. . Ons het vandag amptelik ons deure oopgemaak. En die monster burgers was beslis die wenner van die d...
15/11/2024

LEKKERBEK BAKKERY. . Ons het vandag amptelik ons deure oopgemaak. En die monster burgers was beslis die wenner van die dag. En die wat vis en skyfies bestel het was baie beïndruk en het baie lekker geëet. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ons waardeer dit opreg. Sonder ons getroue kliente is ons niks.

👑KONINGSKOS SUPERMARK ORANIA👑Ons varsgebak is sopas uit die oond uit kom maak gerus n draai. Ons het darem nog n boks vo...
06/05/2024

👑KONINGSKOS SUPERMARK ORANIA👑Ons varsgebak is sopas uit die oond uit kom maak gerus n draai. Ons het darem nog n boks vol piesangs oor na die naweek se stormloop. Baie dankie vir ieder en elk se ondersteuning. As julle so aanhou sien ons weer kans vir vasbyt🤣🤣🤣 bestellings by 0720155909

👑KONINGSKOS SUPERMARK ORANIA👑. Ons het weer n groot verskeidenheid suiwel en  vrugte en groente ingekry gester. Beste ge...
20/07/2023

👑KONINGSKOS SUPERMARK ORANIA👑. Ons het weer n groot verskeidenheid suiwel en vrugte en groente ingekry gester. Beste gehalte en beste pryse ook. Opskud. Ons hou nog net n beperkte hoeveelheid vooraad aan.

KONINGSKOS SUPERMARK SPOG VANDAG MET NOG NUWE PRODUKTE IN ONS VRIESKASTE EN ONS HET WEER 10 BRAAI SNOEKE INGEKRY. KOM MA...
18/07/2023

KONINGSKOS SUPERMARK SPOG VANDAG MET NOG NUWE PRODUKTE IN ONS VRIESKASTE EN ONS HET WEER 10 BRAAI SNOEKE INGEKRY. KOM MAAK GERUS N DRAAI. ONS IS IN ORANIA IN DIE NOORD KAAP

KONINGSKOS SUPERMARK in Orania het weer n hele vrag vars vrugte en groente ingekry vandag. Maak gerus n draai om jou man...
14/07/2023

KONINGSKOS SUPERMARK in Orania het weer n hele vrag vars vrugte en groente ingekry vandag. Maak gerus n draai om jou mandjie te oes vir die naweek.

KONINGSKOS is nou al amper n jaar in Orania en het sterk gegroei danksy n paar getroue kliente wat ons deursetingsvermoë...
13/07/2023

KONINGSKOS is nou al amper n jaar in Orania en het sterk gegroei danksy n paar getroue kliente wat ons deursetingsvermoë en vriendelike diens en lekker kos waardeer. Ons is gelee in die nywerheids gebied op die hoek van olienhoutrylaan en ysterklip str. Naby die gemsbok gimnasium. Baie dankie aan elke een van julle wat ons onvoorwaardelik ondersteun en deurdra. Sonder tevrede klieënte sou ons dit nie tot dusver gemaak het nie. En jammer vir die wat wel nie op n spesifieke oomblik tevredenheid ervaar het nie. Ons werk aan klein en groot probleempies🫣. N groeiende besigheid kan nog nie alles op die rakke hê nie maar ons strewe elke week na nuwe hoogtes. En hiermee nooi ons almal wat nog nie die stap geneem het nie om ons asb te kom ondersteun sodat ons net vinniger kan groei en n beter diens kan lewer.

Address

19 Raasblaar Avenue Protea Park
Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 16:00

Telephone

+27720155909

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaffel Jim at Munchies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share