Little Miss Muffin

Little Miss Muffin Cute little Coffee Shop on your Doorstep, join us for anything from Breakfast to light meals & don't miss out on our famous cakes!!

Kom join ons vir n lekker warm cappuccino in die koue weer vandag.Onthou more sluit ons deure finaal!!!
31/03/2023

Kom join ons vir n lekker warm cappuccino in die koue weer vandag.

Onthou more sluit ons deure finaal!!!

Due to popular demand, we will be open until Saturday the 1st.This is no joke.Bookings Essential 084 528 8656
28/03/2023

Due to popular demand, we will be open until Saturday the 1st.

This is no joke.
Bookings Essential
084 528 8656

Thanks Restaurant Guru
01/03/2023

Thanks Restaurant Guru

📣📣📣📣📣📣📣📣Ons liefste LMM kliënteOns deel graag nuus met julle:Na 15 wonderlike jare, wat ons ons besigheid met trots gedo...
16/01/2023

📣📣📣📣📣📣📣📣
Ons liefste LMM kliënte

Ons deel graag nuus met julle:

Na 15 wonderlike jare, wat ons ons besigheid met trots gedoen het, en ons passie en liefde vir kos en mense, kon uitleef, het ons besluit om Little Miss Muffin se deure toe te maak.

Ons ongelooflike kok, Ma, Ouma en Moeitewerd tert maker, Kotie van Rooyen, het die besluit gemaak, om op pensioen te gaan.

ñ Ongelooflike moeilike besluit vir ons almal en dis ñ besluit wat ons nie ligtelik maak nie, maar dis wel ñ besluit, wat ons maak vir die familie en om waardevolle en kosbare tyd met mekaar te kan spandeer.

Ons het ñ pad saam met soveel kosbare mense gestap en het so lief geword vir hierdie wonderlike gemeenskap.

Ons wil graag ons Hemelse Vader bedank vir die voorreg om met mense te kon werk, ons passie te kon uitleef en ook sy Naam te kon Grootmaak in ons kultuur en op ons eie unieke manier.

Ons deure gaan die einde MAART 2023 toemaak en ons wil graag Blessings oor julle elkeen uitspreek.

Om jou droom en passie uit te leef, is een van die grootste en wonderlikste voorregte van ons lewens, ons sal ons kliënte ewig dankbaar wees.

Kom groet ons voor ons finaal die deure toemaak.

** Dit sal nogsteeds vir ons ñ groot voorreg wees, om die besprekings wat reeds gemaak is vir datums na 31 Maart 2023, te doen **

Liefde,
Kotie en Ryno.

📢📢📢📢📢📢📢Ons is oop vir 2023Hoop om jul gou te sien
13/01/2023

📢📢📢📢📢📢📢
Ons is oop vir 2023
Hoop om jul gou te sien

Food & Dessert platters done for an evening function
30/04/2022

Food & Dessert platters done for an evening function

Denim and Diamonds 40thMarquee numbers from Say It
30/04/2022

Denim and Diamonds 40th

Marquee numbers from Say It

19/01/2022

En so begin ons jaar ook
Ons is offisieel vandag oop
Ons sien uit om jul almal weer te sien
Mag 2022 net n seëning wees vir julle almal!

Ons is bevooreg dat ons nog n kersfees kon he saam met ons geliefde vriende familie staff en kliente. Na n rowwe jaar st...
25/12/2021

Ons is bevooreg dat ons nog n kersfees kon he saam met ons geliefde vriende familie staff en kliente.

Na n rowwe jaar staan ons n oomblik stil en tel ons seeninge.
Ons se dankie vir ons liewe Heer vir al die genade oor ons en ons geliefdes. Hoop almal het n wonderlike tyd en n geseende jaar. Ons harte gaan uit aan almal wat n kerskous minder in die familie het hierdie jaar en ons d**k aan julle.

Wees goed vir mekaar en kyk na mekaar.

Liefde
Kotie, Ryno en LMM staff

How gorgeous is this Dark Green Protea 70th Birthday
04/12/2021

How gorgeous is this Dark Green Protea 70th Birthday

Na baie navrae is ons kersmenu uit en ons is reg vir besprekings.Besprekings kan gemaak word by Kotie 084 528 8656
03/11/2021

Na baie navrae is ons kersmenu uit en ons is reg vir besprekings.

Besprekings kan gemaak word by Kotie 084 528 8656

Who can relate?😁😁
25/09/2021

Who can relate?😁😁

Address

86 William Road
Roodepoort
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Miss Muffin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category