Vn' Desden

Vn' Desden We are a local Bakery/ Butchery/ Coffee shop. We are in the middle of the town called Riviersonderen

Vars uit die oond vandag ... Piesang brood Soos ouma dit gebak het. Daar is ook brood en rolletjies en bietjie later Haa...
18/06/2026

Vars uit die oond vandag ... Piesang brood Soos ouma dit gebak het. Daar is ook brood en rolletjies en bietjie later Haal ons Mosbolletjies uit die oond vir almal wat gister uitgemis het

Dis Lekker koud vandag. Warm brood en rolletjies vars uit die oond, kom kry nou. Ons Bak ook vandag weer mosbolletjies
17/06/2026

Dis Lekker koud vandag. Warm brood en rolletjies vars uit die oond, kom kry nou. Ons Bak ook vandag weer mosbolletjies

Kom drink en geniet n koffie/tee en ietsie soets by Vn'Desden vandag
15/06/2026

Kom drink en geniet n koffie/tee en ietsie soets by Vn'Desden vandag

Op versoek is die Ribs & Wedges nog beskikbaar vandag.  Alternatief probeer die Hoender & wedges.  Bestel vir na 17:00. ...
10/06/2026

Op versoek is die Ribs & Wedges nog beskikbaar vandag. Alternatief probeer die Hoender & wedges. Bestel vir na 17:00. More bak ons ook weer heerlike Mosbolletjies. Bestel reeds vandag by Petro 0843921032

As jy gewonder het wat om vanaand te maak ...
09/06/2026

As jy gewonder het wat om vanaand te maak ...

Brood nou net uit die oond en vark- en boerewors vandag gemaak. Kom Gou terwyl voorraad hou
08/06/2026

Brood nou net uit die oond en vark- en boerewors vandag gemaak. Kom Gou terwyl voorraad hou

BAIE BELANGRIK - Lees asb alles deur :  Net 'n herinnering dat aansoeke Sondag 7 Junie sluit.  Ons het BAIE aansoeke ont...
06/06/2026

BAIE BELANGRIK - Lees asb alles deur : Net 'n herinnering dat aansoeke Sondag 7 Junie sluit. Ons het BAIE aansoeke ontvang. Ons is opsoek na kandidate wat kwalifiseer, gemotiveerd is en wil werk. Neem kennis dat niemand sonder 'n polisieklaring aangestel sal word nie. Ons is bewus daarvan dat aansoek vir 'n klaring 'n tydjie kan neem, daarom sal ons ook 'n bewys van aansoek (vir polisieklaring) voorlopig aanvaar. Suksesvolle kandidate sal 'n toetstydperk van 3 maande moet deurgaan. Kandidate sal gekontak word vir onderhoud wanneer ons deur die aansoeke gewerk het.

Vn' Desden se daily bread vars uit oond terwyl voorraad hou. R20 terwyl voorraad hou
05/06/2026

Vn' Desden se daily bread vars uit oond terwyl voorraad hou. R20 terwyl voorraad hou

04/06/2026
Vars Beef sirloin nou beskikbaar.
03/06/2026

Vars Beef sirloin nou beskikbaar.

Address

Hoofstraat 30
Riviersonderend
7250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vn' Desden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Vn' Desden:

Share