Kekkel en Kraai Riversdal

Call Directions Website Contact the restaurant

Kekkel en Kraai Riversdal Vars van die plaas tot die tafel. N groot verskeidenheid vars & gevriesde hoender produkte.

🎃 VARS GEPLUKTE HUBERT-PAMPOENE! 🎃Sopas vars gepluk ingekom! Kom kry joune vandag teen slegs R40 elk.Vars van die land, ...
13/11/2026

🎃 VARS GEPLUKTE HUBERT-PAMPOENE! 🎃

Sopas vars gepluk ingekom! Kom kry joune vandag teen slegs R40 elk.

Vars van die land, reg vir jou kombuis! 🌱

📍 Kekkel & Kraai, Riversdal

Kom haal joune vandag!

Vars hoender op sy beste! 🐓 Kom kry jou vars hoender by Kekkel en Kraai in Kerkstraat, Riversdal, en gee jou tafel die b...
13/11/2026

Vars hoender op sy beste! 🐓 Kom kry jou vars hoender by Kekkel en Kraai in Kerkstraat, Riversdal, en gee jou tafel die beste! 🍽️✨

🥒 VARS KOMKOMMERS TEEN SLEGS R5 ELK! 🥒Kom kry joune vandag nog by Kekkel & Kraai, Riversdal!Vars, heerlik en teen 'n pry...
12/11/2026

🥒 VARS KOMKOMMERS TEEN SLEGS R5 ELK! 🥒

Kom kry joune vandag nog by Kekkel & Kraai, Riversdal!

Vars, heerlik en teen 'n prys wat jy nie wil misloop nie!

Moenie uitmis nie – kom loer gerus in!

🥳 GOEIE NUUS, RIVERSDAL! 🥕🍑Ladismith se Vars groente en vrugte reg vanaf die plaas, sal weer môre by Kekkel & Kraai besk...
12/11/2026

🥳 GOEIE NUUS, RIVERSDAL! 🥕🍑
Ladismith se Vars groente en vrugte reg vanaf die plaas, sal weer môre by Kekkel & Kraai beskikbaar wees!

Kyk gerus na ons pryse:

🥒 Skorsies – R12/kg
🥒 Baby Marrows – R15/kg
🥬 Pattie Pans – R15/kg
🍑 Appelkose – R12/kg

Kom maak gerus 'n draai en geniet vars produkte teen puik pryse!

Kekkel & Kraai – vars van die plaas!

Vars, smaakvol en sakpas!​Kry die beste gehalte hoender vir elke ete reg hier by Kekkel en Kraai in Riversdal. Kom maak ...
11/11/2026

Vars, smaakvol en sakpas!
​Kry die beste gehalte hoender vir elke ete reg hier by Kekkel en Kraai in Riversdal. Kom maak gerus 'n draai! 👇

​📍 Kerkstraat, Riversdal

🔥 Vars hoender vir die braai. Kom loer in by Kekkel en Kraai Riversdal vir die lekkerste hoendersosaties en gemarineerde...
10/11/2026

🔥 Vars hoender vir die braai. Kom loer in by Kekkel en Kraai Riversdal vir die lekkerste hoendersosaties en gemarineerde snitte.

📍 Kerkstraat, Riversdal

Vars hoender, groot waarde! 🐔 Kom kry jou vars hoender vandag teen pryse wat jou sak pas by Kekkel en Kraai in Kerkstraa...
09/11/2026

Vars hoender, groot waarde! 🐔 Kom kry jou vars hoender vandag teen pryse wat jou sak pas by Kekkel en Kraai in Kerkstraat, Riversdal! 📍✨

VARS SNOEK BESKIKBAAR! 🐟Vars snoek van ongeveer 2 kg teen slegs R200!Besoek Kekkel & Kraai Riversdal en kry joune vandag...
05/11/2026

VARS SNOEK BESKIKBAAR! 🐟

Vars snoek van ongeveer 2 kg teen slegs R200!
Besoek Kekkel & Kraai Riversdal en kry joune vandag.

Varsheid en kwaliteit waarop jy kan staatmaak!

Address

Shop 3, 45 Church Street, Riversdal
Riversdale

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27835611094

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kekkel en Kraai Riversdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Kekkel en Kraai Riversdal:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants


Other Chicken Joints in Riversdale

Show All