03/06/2026
Niks klop ’n warm bak sop op ’n koue wintersdag nie 🥣✨
Geniet ons heerlike Botterskorsiesop teen R75, geurige Biltongsop of unieke Lasagnesop vir R95.
Die perfekte knus maaltyd vir koue dae.
Vars bedien met ciabatta, vol geur, en gemaak om winter net ’n bietjie beter te maak 🤎
Kom kuier by Barista Cafe binne Bali Trading, Riversdal 📍