Mari-Tello

Mari-Tello Greek kôppa Friday 11 March from 7pm till late - limited seats only 8 seats left - book to avoid dissapointment

Evening filled with traditional greek food fare starting with Spanakotyropitakia Spinage and cheese pie - Soupa Fakes- Greek lentil soup - Kokorasi Kotopoulo Krassato Chicken in wine with onions served with skordoryzo Garlic Rice, Quisinz Baked egplant with feta, an for dessert Bakilavas me Amygdala........nice

04/12/2021
Nice
01/09/2015

Nice

08/04/2011

Dankie aan al my getroue ondersteuners, al die funksies vaan die afgelope week, raak nou stil met Vrydagaand funksies....Easter om die draai, weer volstoom aan die gang daarna

20/03/2011

Sooooo many bikers had to turn around at my gate his morning....no cuppucino's here this morning, sorry just not allowed to be open on sunday in Riversdale....

19/03/2011

Dankie vir al die verassingkies die afgelope twee dae, blomme ....granate uit ' vriendin se tuin, en basilo van die dr. se oes.......dankie, dit maak als die moeite werd!

10/03/2011
10/03/2011
09/03/2011

Die jonges eet burgers op die stoep buite, lekker musiek................heerlik ! Dankie vir my Chef Arnold in die kombuis, altyd so gewillig en my dogter Anke wat regstaan buite.........hoop ons het volgende Woensdag aand meer sielle hier, lekker tuisemaakte Pizza's vir volgende week, lekker.........

08/03/2011

Woensdag aand, ons eerste kuieraand vir die jonges van getal en gees, kom kuier lekker saam met Burgers en vriende

04/03/2011

Besigste dag sedert ons oopgemaak het 3 weke gelede, ongelukkig ook een van die vreeslike warm dae hier op riversdal - iced coffees het gevlieg, en almal eet steeds warm of te nie, onthou ons Harvest tables more oggend en middag, dankie vir die ondersteuning...................mariki

Address

27 Lang Straat
Riversdal
6670

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27287134266

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mari-Tello posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share