09/08/2026
πΈ GELUKKIGE VROUEDAG VAN KAKIEBOS PUB AND GRILL! πΈ
Aan al die wonderlike vroue β vandag vier ons jΓΊlle! β€οΈ
Julle is sterk, mooi, besonders en ongelooflik, en julle maak elke dag die wΓͺreld βn beter plek. π·β¨
Mag julle vandag bederf word, geliefd voel en herinner word aan hoe spesiaal julle werklik is. π
Dankie vir alles wat julle doen! πΈ
Van almal by Kakiebos Pub and Grill β geniet hierdie spesiale dag! π₯°π»
Happy Womenβs Day! πΏπ¦β€οΈ