Die Windpomp Pub & Grill

Die Windpomp Pub & Grill Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Windpomp Pub & Grill, Restaurant, Cnr Louis and Ventersdorp Road, Loumarina, Randfontein.

*Familie Restaurant & Kroeg
*Waar goeie tye bo aan ons lys is
*Vir oud en jonk!!!
*Ons kos is moer lekker!!
*Die bier is so koud soos jou skoonma se hart!!
*Speelplek vir die kinders met ń swembad om in af te koel!
*Kar was
*"Venu hire"
*" Live music"

Hello mense, Die Windpomp Pub & Grill se gebeure die week!!!!!
24/08/2026

Hello mense, Die Windpomp Pub & Grill se gebeure die week!!!!!

SA weer is die beste kom geniet die Sondag by Die Windpomp Pub & Grill Lekker kosBeste menseKoue bierSpringkasteel Karwa...
23/08/2026

SA weer is die beste kom geniet die Sondag by Die Windpomp Pub & Grill
Lekker kos
Beste mense
Koue bier
Springkasteel
Karwas Springkasteel
Live music vanaf 12h00

22/08/2026
21/08/2026
Chicken or Beef.........
20/08/2026

Chicken or Beef.........

Pizzzzzza
19/08/2026

Pizzzzzza

Lekker man lekker

Da vat hy.....
19/08/2026

Da vat hy.....

Lekker Chicken Schnitzel met Chips en uieringe of groente of slaai vir slegs R99
18/08/2026

Lekker Chicken Schnitzel met Chips en uieringe of groente of slaai vir slegs R99

JoJo.....die son is uit "Spring is in the air" Die Windpomp Pub & Grill het n groot week met lekker kos, goeie mense en ...
17/08/2026

JoJo.....die son is uit "Spring is in the air" Die Windpomp Pub & Grill het n groot week met lekker kos, goeie mense en die VIBE is moer lekkerrrrr.
Nuwe geregte op die menu, kom probeer dit gerus.
Dan die Naweek is da groot Rugby. Bokke teen die All Blacks!!!! Die een gaan groot wees, kom grniet dit saam met ons, Go Bokke.
Sondag is daar live music buite om die Sondag vibe te boost tot in die rooi!!!!

Address

Cnr Louis And Ventersdorp Road, Loumarina
Randfontein
1759

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Windpomp Pub & Grill:

Shortcuts

Share

Category