Toe word ons dors Pyramid

Toe word ons dors Pyramid Pub & Grill
venue to hire
play area
catch and realize

31/12/2025
Want hier by   is ons gereed vir die Groot OuJaar Kuier...Kom geniet 'n gatskop lekker oujaar hier by ons!!Onthou julle ...
31/12/2025

Want hier by is ons gereed vir die Groot OuJaar Kuier...
Kom geniet 'n gatskop lekker oujaar hier by ons!!
Onthou julle Dans skoene, want venaand gaan ons GROOT !!!!!!

Dag saam vriende of famielie?? Hier by ons dametjie is die regte plek, bietjie visvang, braai piekniek, net waaraan jy k...
22/10/2025

Dag saam vriende of famielie?? Hier by ons dametjie is die regte plek, bietjie visvang, braai piekniek, net waaraan jy kan d**k.
MAAK JOU PERFEKTE DAG BESPREEKING VANDAG.

Die Res van die Week Hier by   kom eet 'n heerlike bord kos en geniet die atmosphere.... Saam met 'n yskoue bier of dalk...
22/10/2025

Die Res van die Week Hier by kom eet 'n heerlike bord kos en geniet die atmosphere.... Saam met 'n yskoue bier of dalk 'n brannas .
Waar's dit Lekker????? Hier by is dit LEKKER...

  is die perfekte plek vir jou die naweek... Kom geniet die Rugby Saterdag en Live Music op sondag .... Want hier is dit...
09/09/2025

is die perfekte plek vir jou die naweek... Kom geniet die Rugby Saterdag en Live Music op sondag .... Want hier is dit

  is die plek om te wees die naweek. Kom en geniet die naweek saam met ons. Want hier is dit Lekker.....
28/08/2025

is die plek om te wees die naweek. Kom en geniet die naweek saam met ons.
Want hier is dit Lekker.....

24/08/2025

is die plek op te wees op die heerlike Sondag middag.

24/08/2025

Want hier by is dit lekker.... Kom geniet die sondag saam met ons.

Kom geniet 'n naweek saam ons hier. Wonderlike specials en heerlike kos.
12/08/2025

Kom geniet 'n naweek saam ons hier.
Wonderlike specials en heerlike kos.

Kom geniet die dag saam ons # My bloed is Groen
11/07/2025

Kom geniet die dag saam ons # My bloed is Groen

Address

1597 Puma Road
Pyramid
0120

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 12:00
Saturday 10:00 - 12:00
Sunday 10:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toe word ons dors Pyramid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Toe word ons dors Pyramid:

Share

Category