Weiveld Village

Weiveld Village Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Weiveld Village, Restaurant, 1 Boschkop Road, Zwavelpoort, Pretoria.

Die rugbygees leef hierdie naweek by Weiveld Village Sports Bar! 🏉Kom ondersteun die Springbokke wanneer hulle Saterdag ...
17/06/2026

Die rugbygees leef hierdie naweek by Weiveld Village Sports Bar! 🏉

Kom ondersteun die Springbokke wanneer hulle Saterdag teen die Barbarians uitdraf en geniet al die aksie saam met mede-rugbyondersteuners op ons groot skerms.

Moenie Vrydagaand se URC Finaal tussen die Bulls en Leinster misloop nie.

Bring jou vriende, geniet die atmosfeer en beleef elke oomblik by Weiveld Village.

By Weiveld Village is daar iets vir almal. Of jy nou sport kyk, lekker eet, koffie drink, saam met die kinders kuier of ...
15/06/2026

By Weiveld Village is daar iets vir almal. Of jy nou sport kyk, lekker eet, koffie drink, saam met die kinders kuier of ‘n wedstryd padel speel. Jou plek wag vir jou.

Kom ontdek waarom Weiveld Village die ideale bestemming vir die hele familie is.

WEIVELD LENTEFEES🎟️Koop jou kaartjies op die link in ons bio!
12/06/2026

WEIVELD LENTEFEES

🎟️Koop jou kaartjies op die link in ons bio!

Sien julle vanaand by Weiveld Sports Bar om die Fifa Wêreld beker saam met ons te kom kyk!🇿🇦 vs 🇲🇽 | 21:00
11/06/2026

Sien julle vanaand by Weiveld Sports Bar om die Fifa Wêreld beker saam met ons te kom kyk!

🇿🇦 vs 🇲🇽 | 21:00

Alles by Weiveld Village kom saam in een unieke ervaring. ’n Plek waar die tempo sagter raak en die oomblikke langer hou...
08/06/2026

Alles by Weiveld Village kom saam in een unieke ervaring.

’n Plek waar die tempo sagter raak en die oomblikke langer hou.

’n Atmosfeer wat jou nooi om te bly, te kuier en net die oomblik te geniet.🥂

Sien jou die naweek by Weiveld Village 🤩Hier is waar jou naweek begin en jy jou week agterlos. Die beste plek om by te w...
05/06/2026

Sien jou die naweek by Weiveld Village 🤩

Hier is waar jou naweek begin en jy jou week agterlos.

Die beste plek om by te wees 🤍

03/06/2026

Weiveld Sportsbar by Weiveld Village wag vir jou die naweek 🏆

Goeie gees, koue drankies en die beste atmosfeer om die sport te kyk die naweek🍻

Jou gunstelling koffie hier by Weiveld Village ☕ se goeie koffie, lekker kos en daai ontspanne atmosfeer wat almal laat ...
01/06/2026

Jou gunstelling koffie hier by Weiveld Village ☕

se goeie koffie, lekker kos en daai ontspanne atmosfeer wat almal laat terugkom vir meer 🤎

Kom kyk al die sport aksie by Weiveld Sports Bar!Groot sport, koue drankies en ’n lekker kuier wag. 🍻
29/05/2026

Kom kyk al die sport aksie by Weiveld Sports Bar!

Groot sport, koue drankies en ’n lekker kuier wag. 🍻

Address

1 Boschkop Road, Zwavelpoort
Pretoria
0040

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weiveld Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Weiveld Village:

Share

Category