15/07/2026
Hierdie Saterdag🫵🇿🇦
Rea Le Roux LIVE - 16h30🎤
Bokke VS Wales - 17h40🏉
Ons skop lekker vroeg af van 14h loop for show met BIG SCREEN rugby en LIVE music van Rea Le Roux🍻🕺🏻
Die gees rol heel aand, die specials gaan jy nerens anders kry nie en so kan jy nie eers braai by jou eie huis nie🫵🤝
Specials🕺🏻
-Rugby Basket (Cheese-grillers, wors, deboned rib strips, chips & garlic bread) - R99🥖
-2x dbl Richelieu & mix + 2 Springbokkies - R110
-2 Windhoek draughts + 2 Springbokkies - R100
Ons Sien vir jou hier🥳🫵
📍Rock @ 88 Lynnwood
Glen Gables Centre Corner Lynnwood Road and, January Masilela Dr, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040